The taxation of image rights : a comparative analysis

dc.contributor.authorCloete, Rian
dc.date.accessioned2013-02-08T06:34:46Z
dc.date.available2013-02-08T06:34:46Z
dc.date.issued2012
dc.description.abstractSport het vandag ’n industrie geword en dit het gelei tot die kommersialisering van regte op die openbare beeld wat binne die konsep van persoonlikheidsregte en in die konteks van die actio iniuriarum erkenning geniet en as regtens beskermbare belang beskou word. Die daaropvolgende toename in sportlui se waarde en inkomste het onvermydelik die belastinggaarder se belangstelling gewek. Dit het sportlui genoodsaak om belastingadvies te bekom en het ’n aantal belastingbeperkingskemas tot gevolg gehad. Een van hierdie skemas is om ’n sportman se verskaffing van promosiedienste van sy lewering van spelersdienste te skei. Talle sportlui het met die oog op hul regte op die openbare beeld persoonlike maatskappye gestig wat bepaal hoe hierdie regte oorgedra of gelisensieer kan word en sodoende absolute beheer uitoefen oor die kommersiële ontginning van die sportman se regte op sy beeld. Die doel van sodanige skeiding is om die sportman se belastinglas te verlig deur belastingaanspreeklikheid op grond van vergoeding vir promosiedienste te vermy. Die inkomste wat verkry word uit die ontginning van regte op die openbare beeld sal deel van die maatskappy se winste vorm. Die maatskappy sal dan op sodanige winste belas word en die sportman sal ’n dividend van die maatskappy ontvang. Die regsvraag is egter of die belastinggaarder so ’n skema sal toelaat. Daar moet ook vasgestel word of die inkomste verkry uit die gebruik van ’n sportman se regte op die openbare beeld as van ’n kapitale aard beskou kan word wat as ’n kapitaalwins aan minder belasting onderhewig is en of dit as bruto inkomste ingevolge die Inkomstebelastingwet geklassifiseer moet word. Hierdie belastingkwessies is nog nie omvattend in Suid-Afrika aangespreek nie. Ten einde ’n beter begrip te verkry van die verwikkeldhede wat met die belasting van inkomste uit die gebruik van regte op die openbare beeld gepaardgaan, word die benadering in die Verenigde Koninkryk geëvalueer weens die ooreenkomste tussen ons regstelsels in hierdie verband.af
dc.description.librarianam2013en
dc.description.librarianai2013
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en
dc.identifier.citationCloete, R 2012, 'The taxation of image rights : a comparative analysis', De Jure, vol. 45, no. 3, pp. 556-567.en
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/20975
dc.language.isoenen
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en
dc.subjectImage rightsen
dc.subjectReg op die openbare beeldaf
dc.subject.lcshAthletes -- Taxation -- Law and legislation -- Great Britainen
dc.subject.lcshAthletes -- Taxation -- Law and legislation -- South Africaen
dc.subject.lcshAthletes in mass mediaen
dc.subject.lcshImage (Philosophy)en
dc.titleThe taxation of image rights : a comparative analysisen
dc.title.alternativeBelasting van die reg op die openbare beeld : ’n vergelykende ontledingaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Cloete_Taxation(2012).pdf
Size:
137.75 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: