Heroes and superheroes : from myth to the American comic book
Loading...
Date
Authors
Winterbach, Hougaard
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
This article demonstrates that the mythological hero who appears in myth, legend and folklore has resurfaced
in the twentieth century as the American comic book superhero. First, the differences between the hero and the
superhero are explained. Then the characteristics of the archaic hero are discussed to show its parallels with
the modern superhero. The argument is based on Joseph Campbell’s formulation of the complex pattern in the
stages of the adventure of the hero. An analysis of a superhero comic book, Daredevil: Born Again, serves to
show how these different stages, as distinguished by Campbell, form the basis for both the archaic and the
American comic book superhero.
HELDE EN SUPERHELDE: VAN MITE TOT DIE AMERIKAANSE STROKIESPRENT: Hierdie artikel demonstreer dat die mitologiese held wat in mites, legendes en volksverhale verskyn, sy herverskyning maak in die twintigste eeu in die vorm van die Amerikaanse strokiesprent superheld. Die verskille tussen die held en die superheld word eerstens bespreek. Vervolgens word die eienskappe van die argaïese held bespreek om die ooreenkomste met die moderne superheld aan te toon. Die argument is gebaseer op Joseph Campbell se formulering van die komplekse patroon in die fases van die held se avontuur. 'n Analise van 'n superheld strokiesprent (Daredevil: Born Again) toon hoe hierdie verskillende fases, soos deur Campbell onderskei, die basis vir sowel die argaïese held as vir die Amerikaanse strokiesprent vorm.

Description
Keywords
Heroes, Superheroes, American comic book
Sustainable Development Goals
Citation
Winterbach, H 2006, Heroes and superheroes: from myth to the American comic book', South African Journal of Art History, vol. 21, no.1, pp 114-134. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]