"Sophie's choice" : HIV and ICU access during COVID-19

dc.contributor.authorNienaber, A.G. (Annelize Gertruida)
dc.date.accessioned2021-11-19T05:12:20Z
dc.date.available2021-11-19T05:12:20Z
dc.date.issued2020-05
dc.description.abstractDie beperking van toegang tot skaars mediese sorg is 'n alledaagse realiteit in 'n land soos Suid-Afrika. Wanneer daar 'n pandemie soos COVID-19 uitbreek, is dit onvermydelik dat daar beperkings geplaas sal word op skaars mediese hulpbronne soos intensiewe-sorgeenhede. Sulke rantsoenering is 'n gegewe regoor die wereld, selfs in beter-toegeruste lande. In Suid-Afrika, waar die pandemie reeds meer as 'n honderd lewens geeis het, is dit belangrik dat kriteria daargestel sal word om toegang tot kritiese hulpbronne vir soveel as moontlike slagoffers van die pandemie te verseker. Die aantekening ondersoek die moontlikheid dat MIV-status 'n rol kan speel in besluitneming oor wie toegang tot intensiewesorgeenhede sal verkry. Daar bestaan literatuur wat aandui dat, selfs voor die COVID-19-pandemie, mense wat met MIV saamleef, geneig was om aan die kortste end te trek waar pasiente se toegang tot intensiewesorgeenhede gerantsoeneer moes word. Daar word aangevoer dat mediese kriteria alleen, en nie 'n veronderstelling dat mense wat met MIV saamleef 'n swakker kans het op oorlewing, gebruik moet word om toegang tot intensiewesorgeenhede regverdiglik te rantsoeneer. Die huidige stand van mediese kennis met betrekking tot verskillende groepe mense se vatbaarheid, en kanse op oorlewing, word gebruik as die agtergrond van 'n grondwetlike analise om hierdie argument te staaf.en_ZA
dc.description.departmentPublic Lawen_ZA
dc.description.librarianam2021en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationNienaber, A. 2020, '"Sophie's Choice": MIV en intensiewesorgeenheid-toegang gedurende Covid-19', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 2, pp. 237-244.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/82761
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectCOVID-19 pandemicen_ZA
dc.subjectCoronavirus disease 2019 (COVID-19)en_ZA
dc.subjectHuman immunodeficiency virus (HIV)en_ZA
dc.subjectSouth Africa (SA)en_ZA
dc.subjectSuid-Afrika (SA)en_ZA
dc.subjectMenslike immuniteitsgebreksvirus (MIV)en_ZA
dc.subjectICU access
dc.subjectIntensiewesorgeenheid-toegang
dc.title"Sophie's choice" : HIV and ICU access during COVID-19en_ZA
dc.title.alternative"Sophie's Choice" : MIV en intensiewesorgeenheid-toegang gedurende Covid-19en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Nienaber_Sophies_2020.pdf
Size:
555.55 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: