Revisiting mental disability in the context of sexual offences - some thoughts
| dc.contributor.author | Stevens, G.P. (Geert Philip) | |
| dc.date.accessioned | 2022-11-28T12:05:47Z | |
| dc.date.available | 2022-11-28T12:05:47Z | |
| dc.date.issued | 2021 | |
| dc.description.abstract | In hierdie bydrae word geestesgestremdheid in die konteks van seksuele misdrywe oorweeg. Die Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede) 32 van 2007 ("SMW") het op 16 Desember 2007 in werking getree. Die SMW maak vir 'n uitgebreide omskrywing van "geestesgestremdheid" voorsiening en bevat ook bepalings rakende die afwesigheid van toestemming. Artikel 57(2) van die SMW bepaal dat, sodra dit vasstaan dat 'n klaer of klaagster ten tyde van die pleeg van 'n seksuele handeling 'n persoon met 'n geestesgestremdheid was, geen toestemming regsgeldig erken sal word nie. In hierdie bydrae word oorweging geskenk aan geestesgestremdheid binne die raamwerk van die SMW, saamgelees met die bepalings rakende afwesigheid van toestemming. Dit word aangedui dat artikel 57(2) oorbodig is en dat afwesigheid van toestemming een van die omskrywingselemente van die misdrywe beslaan. Dit moet dus steeds deur die staat bo redelike twyfel bewys word. Alternatiewe benaderings word ook toegelig. Die feit dat deskundige getuienis van onskatbare waarde vir die staat en die verdediging is, ten einde geestesgestremdheid te bewys of te weerle, word laastens aangedui. | en_US |
| dc.description.department | Public Law | en_US |
| dc.description.librarian | am2022 | en_US |
| dc.description.librarian | rz2025 | |
| dc.description.sdg | SDG-03: Good health and well-being | en |
| dc.description.sdg | SDG-10: Reduced inequalities | en |
| dc.description.sdg | SDG-16: Peace, justice and strong institutions | en |
| dc.description.uri | http://www.lexisnexis.co.za | en_US |
| dc.identifier.citation | Stevens, G.P. 2021, 'Revisiting mental disability in the context of sexual offences - Some thoughts', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 1, pp. 84-94. | en_US |
| dc.identifier.issn | 1682-4490 | |
| dc.identifier.uri | https://repository.up.ac.za/handle/2263/88490 | |
| dc.language.iso | en | en_US |
| dc.publisher | LexisNexis | en_US |
| dc.rights | LexisNexis | en_US |
| dc.subject | Mental disability | en_US |
| dc.subject | Sexual offences | en_US |
| dc.subject | Some thoughts | en_US |
| dc.subject | Constitution | en_US |
| dc.subject | Geestesgestremdheid | en_US |
| dc.subject | Seksuele misdrywe | en_US |
| dc.subject | Enkele gedagtes | en_US |
| dc.subject | Grondwet | en_US |
| dc.subject.other | Law articles SDG-03 | en |
| dc.subject.other | Law articles SDG-10 | en |
| dc.subject.other | Law articles SDG-16 | en |
| dc.title | Revisiting mental disability in the context of sexual offences - some thoughts | en_US |
| dc.title.alternative | Herbesoek van geestesgestremdheid in die konteks van seksuele misdrywe enkele gedagtes | en_US |
| dc.type | Article | en_US |
