Pornography, erotica, cyberspace and the work of two female artists
Loading...
Date
Authors
Grobler, Andrea
Stevens, Ingrid
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
This article examines pornography and erotica as categories of representation, in which cultural and
societal constructions and constrictions define the female body as passive and ‘other’ in relation to the
male body. It briefly examines traditional forms of pornography, then contrasts these with the practice
of certain contemporary female artists, who use pornography and cyberpornography to subvert these
constrictions and to suggest more liberating representations of the female gender and sexuality. It argues
that cyberspace and virtual reality, in enabling the construction of dematerialised bodies, might
offer a means for female artists to liberate their bodies from cultural stereotypes in their production of
erotic art.
Hierdie artikel ondersoek pornografie en die erotiek binne ‘n kategorie van representasie wat kulturele en sosiale konstruksies en konstriksies van die vroue liggaam definieer as die ‘ander’ of passief teenoor die manlike liggaam. Kortliks ondersoek die artikel tradisionele vorme van pornografie en kontrasteer dit dan met die werk van sekere vroue kunstenaars wat pornografie en ‘cyber’-pornografie [kuberpornografie] gebruik om hierdie beperkinge te bevraagteken ten doel om ‘n meer vrystellende representasie van vroulike seksualiteit en geslag te suggereer. Dit ondersoek die moontlikhede wat die virtuele vroue liggaam aan erotiese vroue kunstenaars gee om hulle liggame vry te stel van die bestaande kulturele stereotipes.

Description
Keywords
Art, Female artists, Pornography, Cyberpornography, Virtual body, Gender, Sexuality, Sprinkle, Annie M., 1954-, Martin, Juliet, Erotic, The
Sustainable Development Goals
Citation
Grobler, A & Stevens, I 2010, 'Pornography, erotica, cyberspace and the work of two female artists', South African Journal of Art History, vol. 25, no. 3, pp 17-28. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]