Onrus en geweld : 2014 (2)

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Du Plessis, Willemien (Wilhelmina), 1958-
Pienaar, Juanita (Juanita Magrietha), 1965-
Olivier, N.J.J. (Nicolaas Johannes Jacobus)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Unisa Press

Abstract

Die jaarlikse misdaadstatistiek is op Vrydag, 19 September 2014 afgekondig. Wat die Wes-Kaap betref, is die veiligste plekke dorpies aan die Weskus. Die sleutel tot sukses in die spesifieke dorpies is om alle misdaad, selfs klein misdade, aan te pak (Marais 'Weskus het ses veiligste dorpies' Die Burger (2014-09-24) 5). As klein misdaad dadelik aangespreek word, word groter misdaad dikwels verhoed. Mitchells Plain is die polisiekantoor waar die meeste misdaadvoorvalle die afgelope boekjaar aangemeld is (25,575) en by Nuwerus in Namakwaland (106) is die minste aangemeld.

Description

Keywords

Misdaadstatistiek, Wes-Kaap, Weskus, Polisiekantoor

Sustainable Development Goals

Citation

Du Plessis, W., Pienaar, J. & Olivier, N. 2015, 'Onrus en geweld : 2014 (2)', Southern African Public Law, vol. 29, no. 2, pp. 566 - 572.