Permanent stay of prosecution : S v Brooks 2019 1 SACR 103 (NCK)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

De Villiers, Wium P.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

In hierdie saak het die applikante vir 'n permanente staking van vervolging aansoek gedoen met betrekking tot hul vervolging in 'n vroeEre strafsaak. Die aansoek is gebring as gevolg van die rekusering van die verhoorregter in die vroeere saak en die Staat se voorneme om die applikante te herverhoor. Die Staat het vir doeleindes van artikel 342A van die Strafproseswet geargumenteer dat die aansoek prematnur was en die hof het daaroor beslis. In die vonnisbespreking ondersoek die outeur of artikel 342A toegepas moes gewees het en of die hof korrek was om die meriete van die vroeere verhoor in ag te neem in sy beslissing of daar 'n onredelike vertraging was.

Description

Keywords

Permanent, Stay, Prosecution, Permanente, Staking, Vervolging

Sustainable Development Goals

SDG-05: Gender equality
SDG-10: Reduced inequalities
SDG-16: Peace, justice and strong institutions

Citation

De Villiers, W.P. 2019, 'Permanent stay of prosecution : S v Brooks 2019 1 SACR 103 (NCK)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, pp. 332-341.