The nature of a headquarter company: a comparative analysis

dc.contributor.authorLegwaila, Thabo
dc.date.accessioned2014-07-11T06:39:43Z
dc.date.available2014-07-11T06:39:43Z
dc.date.issued2013
dc.descriptionThis article is an adapted version of part of the research done and submitted by the author in part fulfilment of the requirements for the degree of Doctor of Laws at the University of Pretoria. (http://hdl.handle.net/2263/24871)en_US
dc.description.abstractTen einde Suid-Afrika as 'n poort vir belegging in Afrika te bevorder, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Tesourie in 2011 die hoofkwartiermaatskappy reguleering bekendgestel. Dit behels dat, kragtens wysigings van belastingswetgewing, die bepaalde struikelblokke wat verhoed dat hoofkwartiermaatskappye na Suid Afrika gelok word, verwyder word. Maatskappye met sekere kwalifiserende strukturele eienskappe geniet spesiale belastingbehandeling ten einde belegging in die vorm van hoofkwartiermaatskappye te bevorder. Verskeie internasionale maatskappye se strukture stem egter ooreen met die eienskappe van hoofkwartiermaatskappye. In sommige gevalle word die funksies wat deur hierdie entiteite verrig word, gekombineer wat tot gevolg het dat dit die hoofkwartiermaatskappy-funksies van ander entiteite verrig en andersom. Dit skep die geleentheid vir sommige maatskappye, wat nie hoofkwartiermaatskappye is nie, om onbewustelik of bewustelik die voordele wat gemik is op hoofkwartiermaatskappye te verkry. 'n Hoofkwartiermaatskappy is onderskeibaar van verskeie ander vorme van maatskappye wat besigheid in die internasionale sfeer bedryf. Hierdie artikel bespreek die aard van 'n hoofkwartiermaatskappy en onderskei dit van ander soortgelyke entiteite. Dit dui aan dat, alhoewel daar verskeie en verskillende ooreenkomste tussen hoofkwartiermaatskappye en hierdie entiteite is, die funksie en struktuur van hoofkwartiermaatskappye hulle onderskei van die ander entiteite. Dit is belangrik dat die aard van 'n hoofkwartiermaatskappy nie met die van die ander entiteite verwar moet word nie. Indien die hoofkwartiermaatskappy met ander entiteite verwar word sal dit lei tot oningeligte besluite en dat eienskappe daaraan toegedig word wat tot belastingaanslae of verwagtinge in verskillende jurisdiksies kan lei.en_US
dc.description.librarianam2014en_US
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en_US
dc.identifier.citationLegwaila, T 2013, 'The nature of a headquarter company : a comparative analysis', De Jure, vol. 46, no. 3, pp. 798-813.en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/40719
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.subjectInvestorsen_US
dc.subjectHeadquarter companyen_US
dc.subjectHolding companyen_US
dc.titleThe nature of a headquarter company: a comparative analysisen_US
dc.title.alternativeAard van 'n hoofkwartiermaatskappy : die onderskeid tussen 'n hoofkwartiermaatskappy en soortgelyke entiteite werksaam in die internasionale sfeeren_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Legwaila_Nature_2013.pdf
Size:
148.61 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: