Historisiteit en historiese fiksie - 'n repliek

dc.contributor.authorPretorius, F. (Fransjohan)
dc.contributor.emailfransjohan.pretorius@up.ac.zaen_ZA
dc.date.accessioned2016-02-29T09:27:31Z
dc.date.available2016-02-29T09:27:31Z
dc.date.issued2015
dc.description.abstractIn sy respons op my artikel “Die historisiteit van resente Afrikaanse historiese fiksie oor die Anglo-Boereoorlog” in Tydskrif vir letterkunde gee Willie Burger indrukwekkende verwysings na die teorie van historiese fiksie. Ongelukkig bied die literatore wat hy aanhaal slegs ’n letterkundige perspektief. Hulle neem nie die historikus se hoek in ag nie. Volgens Burger (92–3) verwys Milan Kundera na twee soorte historiese fiksie. Die een ondersoek die historiese dimensie van die mens en die ander maak van ’n historiese situasie ’n romantiese verhaal. Laasgenoemde is nie vir Kundera werklik ’n roman nie, want dit bring geen verandering aan ons verstaan van die mens nie—dis fiksie wat bloot die geskiedenis op ’n romanmatige wyse weergee. Vir hom is die taak van die letterkunde nie om geskiedskrywing te wees nie, maar om die ongekaarte terrein van ons bestaan te ondersoek.en_ZA
dc.description.librarianhb2015en_ZA
dc.description.urihttp://www.letterkunde.up.ac.za/en_ZA
dc.identifier.citationPretorius, F 2015, 'Historisiteit en historiese fiksie - 'n repliek', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 52. no. 2, pp. 99-101.en_ZA
dc.identifier.issn0041-476X (print)
dc.identifier.issn2309-9070 (online)
dc.identifier.other10.4314/tvl.v52i2.7
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/51588
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherTydskrif vir Letterkunde Assosiasieen_ZA
dc.rightsTydskrif vir Letterkunde Assosiasieen_ZA
dc.subjectHistorisiteit van resenteen_ZA
dc.subjectAfrikaanse historiese fiksieen_ZA
dc.subjectAnglo-Boereoorlogen_ZA
dc.subjectHistoriese fiksieen_ZA
dc.titleHistorisiteit en historiese fiksie - 'n replieken_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Pretorius_Historisiteit_2015.pdf
Size:
64.75 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: