Collective sale of sports television rights in the European Union : competition law aspects

dc.contributor.authorBlackshaw, Ian
dc.date.accessioned2014-03-12T13:40:53Z
dc.date.available2014-03-12T13:40:53Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractTelevisieregte vir sport word wêreldwyd vir astronomiese bedrae verhandel. In die Europese Unie (EU), word hierdie regte gewoonlik deur sportliggame en -ligas op 'n kollektiewe grondslag verhandel, ten einde die waarde daarvan te verhoog. Sulke reëlings is egter onderhewig aan EU Mededingingsmaatreëls, wat daarop gerig is, nie om mededinging te verhoed nie, maar om onregmatige mededinging te verbied en die spreekwoordelike speelveld gelyk te maak. Hierdie artikel oorweeg die maatstawwe, soos neergelê deur die mededingingsdirektoraat van die Europese Kommissie en uitgewys in regspraak van die Europese geregshof, om te bepaal of sodanige kollektiewe verhandelinge van geval tot geval regmatig is. Dit oorweeg ook die beperkings wat die sogenaamde EU "Television Without Frontiers" Directive plaas op die verhandeling van TV-regte deur sportliggame, en wat vereis dat bepaalde sportgeleenthede van sosiale belang in elkeen van die 28 lidstate van die EU algemeen beskikbaar moet wees op "gratis-oor-die-lug-televisie". Die artikel fokus ook op die onlangse appèlsake wat in die Europese geregshof ten aansien van die FIFA sokker-wêreldbeker en UEFA Europese kampioenskap beslis is.af
dc.description.librarianam2014en
dc.description.librarianai2014
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en
dc.identifier.citationBlackshaw, I 2013, 'Collective sale of sports television rights in the European Union : competition law aspects', De Jure, vol. 46, no. 2, pp. 401-412.en
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/37121
dc.language.isoenen
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en
dc.subjectSportsen
dc.subjectEuropese Unie (EU)af
dc.subjectEuropean Union (EU)en
dc.subjectSports television rightsen
dc.subjectTelevisieregte vir sportaf
dc.subject.lcshTelevision broadcasting of sports -- European Union countriesen
dc.subject.lcshCompetition, Unfair -- European Union countriesen
dc.subject.lcshTelevision and sports -- European Union countriesen
dc.titleCollective sale of sports television rights in the European Union : competition law aspectsen
dc.title.alternativeKollektiewe verkope van televisieregte vir sport in die Europese Unie : mededingingsfasetteaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Blackshaw_Collective_2013.pdf
Size:
135.95 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: