Arbeidsregtelike perspektief op die lotgevalle van fluitjieblasers

dc.contributor.authorVan Jaarsveld, S.R. (Fanie)
dc.date.accessioned2008-08-04T06:58:17Z
dc.date.available2008-08-04T06:58:17Z
dc.date.issued2008
dc.description.abstractDie wel en wee van Mike Tshishonga in die departement van justisie oor 'n tydperk van tien jaar is arbeidsregtelik insiggewend maar neerdrukkend - veral die kulminasie daarvan in sy ontslag as adjunk-direkteur-generaal en hoof van die meesterskantoor, gedurende 2004. Die hof moes uitsluitsel gee oor pertinente vraagstukke in verband met die betekenis en toepassing van beskermde openbaarmakings in die staatsdiens - in 'n situasie waar die staatsadministratiewe wiele totaal afgeval het en toepaslike administratiewe- en regsprosedures verontagsaam en verkrag is asof dit die kontemporêre metodiek van dinge doen is. Die verontagsaming van hofbevele deur senior amptenare van die departement van justisie (sic!) en die feit dat van die hoofrolspelers in die aangeleentheid ondanks die uitsprake van die hof steeds nuusmakers in invloedryke poste binne die vervolgingsgesag gebly het, laat waarnemers met 'n gevoel van totale ongeloof en 'n sielsontwrigtende neerslagtigheid.afr
dc.format.extent233494 bytes
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.citationVan Jaarsveld, F 2008, 'Arbeidsregtelike perspektief op die lotgevalle van fluitjieblasers', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 2, pp. 324-329. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648 ]afr
dc.identifier.issn0257-7747
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/6447
dc.language.isoAfrikaansaf
dc.publisherJuta Lawen
dc.rightsJuta Lawen
dc.subjectBeskermde openbaarmakingsaf
dc.subject.lcshWhistle blowing--Law and legislationen
dc.titleArbeidsregtelike perspektief op die lotgevalle van fluitjieblasersaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanJaarsveld_Arbeidsregtelike(2008)
Size:
228.02 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.39 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: