The vicissitudes of the application of postliminium to movable property in 17th century international law

dc.contributor.authorThomas, P.J. (Philippus Johannes)
dc.date.accessioned2009-06-04T09:20:43Z
dc.date.available2009-06-04T09:20:43Z
dc.date.issued2008-05
dc.description.abstractDie Romeinse reg het persone en sake wat deur die vyand gevang of as oorlogsbuit geneem is, in hul oorspronklike regsposisie herstel wanneer die persone en/of sake weer in Romeinse hande geval het. Ten aansien van roerende sake was toepassing van die reg van terugkeer egter beperk tot sekere sake: oorlogs- en vragskepe, slawe, perde, muile en esels. Kaser noem as kriterium dat die sake vir oorlogvoering belangrik moes gewees het. In die artikel word die hipotese gestel dat die sake se waarde asook die feit dat hul uitgeken kon word, deurslaggewend was. De Groot het in sy De jure belli ac pacis die stelling gemaak dat postliminium ten aansien van roerende sake verdwyn het. Van Bynkershoek volg hom op hierdie punt, maar albei skrywers het nuwe reëls met betrekking tot oorlogsbuit oorgeneem om skade vir die Hollandse handelsvloot te beperk. Die wetgewing van die State-Generaal op hierdie gebied asook die internasionale verdrae toon egter aan dat die spore van postliminium moeilik uitgewis kon word.en_US
dc.identifier.citationThomas, PJ 2008, 'The vicissitudes of the application of postliminium to movable property in 17th century international law', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 71, no. 2, pp. 272-286. [www.lexisnexis.co.za]en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/10349
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectPostliminiumen_US
dc.subject17th Century international lawen_US
dc.subjectMoveable propertyen_US
dc.subject.lcshPostliminyen_US
dc.subject.lcshInternationa law -- 17th centuryen_US
dc.subject.lcshProperty -- International lawen_US
dc.titleThe vicissitudes of the application of postliminium to movable property in 17th century international lawen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Thomas_Vicissitudes(2008).pdf
Size:
236.52 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: