Die ontwikkeling van die skilderkuns in Johannesburg van die begin tot 1920

dc.contributor.advisorVan der Westhuysen, H.M.
dc.contributor.postgraduateEngel, Ernst Peter
dc.date.accessioned2017-02-15T09:42:29Z
dc.date.available2017-02-15T09:42:29Z
dc.date.created1962
dc.date.issued1962
dc.descriptionDissertation (MA)--University of Pretoria, 1962.en_ZA
dc.description.abstractHierdie studie het sy ontstaan te danke ean die vraag wat ek myself gestel het, waarvandaan tog die groot belangstelling en talentvolle kunsuitinge van die Suid-Afrikaanse kunstenaars in die afgelope veertig jaar gekom het; wie en wat hulle tog nog aangespoor het om die loopbaan te volg. Omdat ek self in Johannesburg werksaam was en dit myns insiens vandag een van die grootstes so nie die grootste kunssentrum in die land is, het ek my ondersoek bepaal tot die ontwikkeling van die skilderkuns van die stad van die begin tot 1920. Juis tot 1920, omdat dan die nuwe stylontwikkeling, die ekspressionisme, sy intrede doen en 'n heeltemal nuwe tydperk inlui. Dat ek daarmee ‘n onbeperkte terrein betree het, het ek aanvanklik, totdat ek my ondersoek begin het, nie besef nie.af_ZA
dc.description.availabilityUnrestricteden_ZA
dc.description.degreeMAen_ZA
dc.description.departmentVisual Artsen_ZA
dc.identifier.citationEngel, EP 1962, Die ontwikkeling van die skilderkuns in Johannesburg van die begin tot 1920, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59058>en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/59058
dc.language.isoAfrikaansaf_ZA
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie ontwikkeling van die skilderkuns in Johannesburg van die begin tot 1920af_ZA
dc.typeDissertationen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Engel_Ontwikkeling_1962.pdf
Size:
67.27 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: