Moontlike implikasies van die Uruguay-rondte van multilaterale handelsonderhandelinge vir Suider-Afrika in die algemeen en die Suid-Afrikaanse landbousektor in die besonder
dc.contributor.author | Van der Merwe, A.J. | |
dc.contributor.author | Kirsten, Johann F. | |
dc.contributor.email | johann.kirsten@up.ac.za | en |
dc.date.accessioned | 2007-05-31T08:46:13Z | |
dc.date.available | 2007-05-31T08:46:13Z | |
dc.date.issued | 1992-12 | |
dc.description | For more information on the Agricultural Economics Association of South Africa or subscription to Agrekon, visit http://www.aeasa.org.za | en |
dc.description.abstract | Dit is steeds moontlik dat die Uruguay-rondte van Multilaterale Handelsonderhandelinge teen vroeg 1993 suksesvol afgesluit kan word. Indien 'n nuwe AOTH-ooreenkoms op grond van die huidige besprekingsdokument, die Dunkel-voorstelle onderteken word, hou dit sekere implikasies vir Suid-Afrika se landboubemarkingstelsel in. Hierdie referaat bespreek kortliks die verloop van die onderhandelinge en wys op watter voorstelle vir die liberalisering van wêreldlandbouhandel in die Dunkel-voorstelle ingesluit is. Benewens die implikasies vir die Suid-Afrikaanse landbou sal die hele Suider-Afrika baat vind by die aanvaarding van die nuwe ooreenkoms aangesien 'n mislukking van die onderhandelinge die sub-kontinent aan die mag van handelsblokke in ander dele van die wêreld sal oorlaat met geen organisasie soos die AOTH wat kan optree teen onregverdige handelspraktyke. | en |
dc.description.uri | http://www.aeasa.org.za | en |
dc.format.extent | 3441257 bytes | |
dc.format.mimetype | application/pdf | |
dc.identifier.citation | Van der Merwe, A.J. & Kirsten, J.F. (1992). Moontlike implikasies van die Uruguay-rondte van multilaterale handelsonderhandelinge vir Suider-Afrika in die algemeen en die Suid-Afrikaanse landbousektor in die besonder. Agrekon, 31(4), 185-191.[http://www.aeasa.org.za] | en |
dc.identifier.issn | 0303-1853 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/2577 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en |
dc.publisher | Agricultural Economics Association of South Africa | en |
dc.rights | AEASA | en |
dc.subject | Dunkel-voorstelle | en |
dc.subject | Dunkel proposals | en |
dc.subject | Statutêre beheer | en |
dc.subject | Statutory power | en |
dc.subject | Wêreldlandbouhandel | en |
dc.subject | World agricultural trade | en |
dc.subject.lcsh | Foreign trade regulation | |
dc.subject.lcsh | International economic relations | |
dc.subject.lcsh | Produce trade | |
dc.subject.lcsh | Tariff on farm produce | |
dc.title | Moontlike implikasies van die Uruguay-rondte van multilaterale handelsonderhandelinge vir Suider-Afrika in die algemeen en die Suid-Afrikaanse landbousektor in die besonder | en |
dc.type | Article | en |