Vergelykende studie oor kennis en persepsies van radioaktiwiteit

dc.contributor.authorKriek, Jeanne
dc.contributor.authorBasson, IIsa
dc.contributor.authorCoetzee, Corene
dc.contributor.authorMuller, Helene
dc.date.accessioned2015-05-21T07:59:12Z
dc.date.available2015-05-21T07:59:12Z
dc.date.issued2014-11-13
dc.description.abstractHierdie verkennende studie is gedoen om vas te stel hoe die kennis en persepsies oor radioaktiwiteit van drie groepe voorgraadse onderwysstudente vergelyk met dié van kundiges op die gebied. Die eerste groep verteenwoordig studente wat beskik oor feitelike kennis van radioaktiwiteit, omdat hulle daarin onderrig is. Die tweede groep verteenwoordig studente met ’n baie beperkte kennis van dié onderwerp en die laaste is ’n groep studente wat slegs terloops met die onderwerp kennis gemaak het en geen formele onderrig daarin ontvang het nie. Die laaste groep is vergelykbaar met die grootste deel van die algemene publiek. Omdat die deelnemers aan die studie vrae moes beantwoord wat hulle besluite laat neem en redes gee, gebaseer op hulle kennis van die onderwerp, is die antwoorde van kundiges gebruik om die deelnemers se antwoorde teen te meet. ’n Nieekwivalente ex post facto-groepontwerp is gebruik. Die hipotese dat feitelike inligting die publiek se mening oor sekere aspekte van radioaktiwiteit vorm, is ondersoek. Kwantitatiewe data wat deur geslote vrae in ’n Lickertskaal-vraelys versamel is, is geanaliseer en het statisties beduidende verskille tusssen die kennisbasis van die respondentgroepe getoon. Die kwalitatiewe data van die studie is verkry deur gemotiveerde antwoorde in die Lickertskaal-vraelys. Hieruit is dit duidelik dat die opinies van studente wat meer feitlike blootstelling aan radioaktiwiteit gehad het, die beste vergelyk met dié van kundiges in gevalle waar die persepsies ’n direkte uitvloeisel is van die vlak van kennis wat ’n persoon oor die onderwerp het. Waar situasies ingesluit is wat verband hou met gesondheid en die omgewing, veiligheid en risiko, is die persepsies egter baie uiteenlopend en kan daar nie uitspraak gelewer word oor die invloed van kennis op persepsies nie.en_ZA
dc.description.abstractThis explanatory study was done to get an understanding of how three groups of preservice teachers’ knowledge and perceptions of radiation compare to that of experts. The first group consists of students with factual radiation knowledge, due to their training. The second group is students with limited knowledge and the third group students with no official training in this area. The last group represented ordinary citizens. Experts were used as ‘yard stick’ as the participants had to answer questions where decisions and reasons had to be presented based on their knowledge. A non-equivalent ex post facto group design was used. The hypothesis that factual information shapes citizens’ decisions on certain aspects of radiation was investigated. The quantitative data collected via closed-ended questions in a Lickert questionnaire, was analysed and statistically significant differences were indicated. The qualitative data was collected as openended responses to the Lickert questionnaire. As expected the students with more factual knowledge compared most favourable with that of the experts where perceptions are directly related to formal education. However, this premise of knowledge was not found with regard to perceptions of health, environment, safety and risk due to a diversity of applications.en_ZA
dc.description.librarianam2015en_ZA
dc.description.urihttp://www.satnt.ac.zaen_ZA
dc.identifier.citationKriek, J., Basson, I., Coetzee, C. & Muller, H., 2014, ‘’n Vergelykende studie oor kennis en persepsies van radioaktiwiteit’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 33(1), Art. #1172, 9 pages. http://dx.DOI.org/ 10.4102/satnt.v33i1.1172en_ZA
dc.identifier.issn0254-3486 (print)
dc.identifier.issn2222-4173 (online)
dc.identifier.other10.4102/satnt.v33i1.1172
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/45218
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherAOSIS OpenJournalsen_ZA
dc.rights© 2014. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.en_ZA
dc.subjectKennisen_ZA
dc.subjectPersepsiesen_ZA
dc.subjectRadioaktiwiteiten_ZA
dc.subjectKnowledgeen_ZA
dc.subjectPerceptionsen_ZA
dc.subjectRadioactivityen_ZA
dc.titleVergelykende studie oor kennis en persepsies van radioaktiwiteiten_ZA
dc.title.alternativeA comparative study on knowledge and perceptions of radioactivityen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Kriek_Vergelykende_2014.pdf
Size:
615.37 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: