Arbeidsregtelike perspektief op die ongure kontrak van "Kylie"

dc.contributor.authorVan Jaarsveld, S.R. (Fanie)
dc.date.accessioned2010-03-02T10:05:58Z
dc.date.available2010-03-02T10:05:58Z
dc.date.issued2009
dc.description.abstractDie wel en weë van dienskontrakte van “openbare verkoopvrouens” (statutêr beter bekend as prostitute) het die afgelope twee jaar in Kylie v Commissioner for Conciliation Mediation & Arbitration 2007 ILJ 470 (KVBA), 2008 ILJ 1918 (AH) onder die loep gekom. Veral die arbeidsregtelike aard van hierdie tipe dienskontrakte het uiteenlopende menings en reaksies ontlok, veral omdat die konsekwente toepassing van tersaaklike billikheidsoorwegings in gedrang gekom het. Die onderhawige dispuut het oorspronklik voor die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (hierna die KVBA) gedien waar dit aan ’n goedberedeneerde oorweging onderwerp is. Uiteindelik is die saak op hersiening na die Arbeidshof geneem – waar de novo weer op die meriete van al die onderskeie argumente en oorwegings ingegaan is – en op ’n insiggewende wyse besleg wat ook deur verskeie momente van omstredenheid gekenmerk word.en_US
dc.identifier.citationVan Jaarsveld, SR 2009, 'Arbeidsregtelike perspektief op die ongure kontrak van "Kylie"', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, Vol. 72, no. 3, pp. 461-465 [www.lexisnexis.co.za]en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/13286
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectSekswerkersen_US
dc.subjectDienskontrakteen_US
dc.subject.lcshProstitutes -- Legal status, laws, etc -- South Africaen_US
dc.subject.lcshLabor contract -- South Africaen_US
dc.titleArbeidsregtelike perspektief op die ongure kontrak van "Kylie"en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanJaarsveld_Arbeidsregtelike(2009).pdf
Size:
71.55 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.44 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: