Ouerskapbepaling deur DNS-toetsing

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Visser, Carina

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Plaas Publishing

Abstract

In Suid-Afrika is vleisbeesboerdery dikwels ekstensief van aard. Diere word oor groot oppervlakareas aangetref en dit bemoeilik akkurate waarneming en rekordhouding van parings. In kommersiële kuddes waar groep- en/of kuddeparings gedoen word en minder intense bestuursbeginsels somtyds toegepas word, is onbekende of verkeerde vaderskaptoekenning 'n groot probleem. Selfs in stoetboerdery, waar enkelparings en kunsmatige inseminasie (KI) algemeen toegepas word, word daar dikwels foute gemaak met die aantekening van veral vaderskap van nuwe kalfies

Description

Keywords

DNS-toetsing, Stoetteling, Suid-Afrikaanse vleisbeesboerdery

Sustainable Development Goals

Citation

Visser, C 2013, 'Ouerskapbepaling deur DNS-toetsing', SA Stud Breeder / SA Stoetteler, no. 35, pp. 29, 31.