Considering the continued viability of adoption as a form of substitute parental care for children

dc.contributor.authorLouw, A.S. (Anna Sophia)
dc.date.accessioned2019-05-30T07:13:08Z
dc.date.available2019-05-30T07:13:08Z
dc.date.issued2018
dc.descriptionThis article is published with permission from Juta and is a shortened adaptation of a chapter to be included in the forthcoming second edition of Boezaart (ed) Child law in South Africa.en_ZA
dc.description.abstractAanneming word oor die algemeen beskou as die voordeligste en mees koste-effektiewe maatreël vir sorgbehoewende kinders. Nie alleen voorsien dit vir die aangenome kind substituut ouerlike sorg op permanente grondslag nie, maar plaas dit ook die kind juridies in dieselfde posisie as natuurlike kind van die aannemende ouers. Ondanks al hierdie voordele is daar kommerwekkende onderbenutting van aanneming as alternatief vir kinders wat behoefte het aan plaasvervangende ouerlike sorg. Die invoering van die Kinderwet en strategie om aanneming aan te moedig het dus duidelik nie die gewenste resultate opgelewer nie. Die artikel ondersoek die wyses waarop die bepalings in die Kinderwet bedoel was om aanneming te fasiliteer. Daarbenewens word die howe se uitleg van die relevante artikels, die nuwe probleme wat geïdentifiseer is en die wysigings vir insluiting in die voorgestelde wysigingswet ook aangespreek en uitgewys. Redes vir die onderbenutting van aanneming en ander moontlikhede om standvastigheid te bied vir kinders vir wie aanneming nie moontlikheid is nie, word ondersoek. Uiteindelik word uitgewys dat alhoewel aanneming steeds die voordeligste vir sekere kinders sal wees, bykomende opsies geskep moet word om die unieke uitdagings van sorgbehoewende kinders in Suid-Afrika aan te spreek.en_ZA
dc.description.departmentPrivate Lawen_ZA
dc.description.librarianam2019en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationLouw, A.S. 2018, 'Considering the continued viability of adoption as a form of substitute parental care for children', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 26-47.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/69236
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectAdoptionen_ZA
dc.subjectCareen_ZA
dc.subjectChildrenen_ZA
dc.subjectAannemingen_ZA
dc.subjectSorgen_ZA
dc.subjectKindersen_ZA
dc.titleConsidering the continued viability of adoption as a form of substitute parental care for childrenen_ZA
dc.title.alternativeOorweging van die voortgesette lewensvatbaarheid van aanneming as 'n vorm van plaasvervangende ouerlike sorg vir kindersen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Louw_Considering_2018.pdf
Size:
232.8 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: