Van "Lag vir die waarheid" tot "Postmodernistiese hoop"

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Burger, Willie

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie

Abstract

Postmodernisme word dikwels beskou as 'n voortsetting van die Modernisme omdat die rede deur middel van die rede ondergrawe word - dat dit dus nie werklik 'n breuk met die Rede is nie. Dit is waar dat die postmodernisme in hierdie opsig nie werklik 'n breuk met die Modernisme verteenwoordig nie. Die "lag vir die waarheid" in postmodernistiese fiksie Iê die tekortkominge van die Modernisme bloot. In hierdie tyd wat die tekortkoming van die natuuroorheersende rede al duideliker word, word ontologiese vrae, die metafisika (in teenstelling met rasionaliteit) op die voorgrond geplaas. Casspirs en Campari's bly nie alleen by die "lag vir die waarheid" nie. Daar word 'n metafisiese hoop, wat hierdie "lag vir die waarheid" transendeer, gevestig. 'n Gryp van hoop verby die grense van rasionaliteit. Daar is lig voor in die tonnel.

Description

Article digitised using: Suprascan 1000 RGB scanner, scanned at 400 dpi; 24-bit colour; 100% Image derivating - Software used: Adobe Photoshop CS3 - Image levels, crop, deskew Abbyy Fine Reader No.9 - Image manipulation + OCR Adobe Acrobat 9 (PDF)
This article was written by Prof. Willie Burger before he joined the University of Pretoria

Keywords

Postmodernisme

Sustainable Development Goals

Citation

Burger, W 1993, 'Van "Lag vir die waarheid" tot "Postmodernistiese hoop"', Tydskrif vir letterkunde, vol. 31, no. 4, pp. 21-33.