The subdivision of Agricultural Land Act 70 of 1970, options to purchase the related matters
Loading...
Date
Authors
Nagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Hierdie bydrae toon aan hoe die Wet op Onderverdeling van Landbougrond in die 45-
jarige bestaan daarvan tot magdom beslissings aanleiding gegee het en hoe die tersaaklike
bepalings daarvan oor die jarige gewysig is om by veranderende tye en behoeftes aan
te pas. In die besonder word aandag gegee aan die doel van die Wet en die onlangse
beslissing in Four Arrows en die implikasies wat die beslissing inhou vir opsies, voorkoopsregte,
skenkings en ruilkontrakte ten opsigte van die verdeling van landbougrond.
Die gevolgtrekking is dat die Wet so gou moontlik geskrap moet word aangesien dit meer
probleme skep as wat dit oplos. Daar word voorgestel dat die vereiste van ministeriële
toestemming vir die onderverdeling van landbougrond eerder in ander wetgewing, soos
die Registrasie van Aktes Wet 47 van 1937 en die Grondopmetingswet 8 van 1997,
opgeneem kan word.
Description
Keywords
Agricultural land, Subdivision, Purchase, Landbougrond, Onderverdeling, Koop, Agricultural land
Sustainable Development Goals
SDG-02: Zero hunger
SDG-15: Life on land
SDG-16: Peace, justice and strong institutions
SDG-15: Life on land
SDG-16: Peace, justice and strong institutions
Citation
Nagel, CJ 2016, 'The subdivision of Agricultural Land Act 70 of 1970, options to purchase the related matters', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 2, pp. 276-285.
