Legal framework for public private partnership in Nigeria

dc.contributor.authorSoyeju, Olufemi Olugbemiga
dc.date.accessioned2014-07-11T07:11:55Z
dc.date.available2014-07-11T07:11:55Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractNigerië staar tans ’n infrastruktuur-tekort in die gesig, wat ’n beperking plaas op die land se vermoë om ekonomies te groei en te ontwikkel ter bereiking van die nasionale visie om deel van die top 20 wêreld ekonomie teen 2020 te wees. Om die land se infrastruktuur te verbeter en sodoende verbeterde ekonomiese groei en ontwikkeling te bevorder, moet daar belê word in die uitbreiding van die infrastruktuur en basiese dienslewering op ’n skaal wat tans vêr buite die bereik is van die regering se begroting en finansiële vermoëns. Dus is die Nigeriese regering afhanglik van privaat inisiatiewe en kapitaal om die land se infrastruktuur te onderhou en uit te brei. Die gebrek van finansiering noodsaak die regering om gebruik te maak van privaatsektor hulpbronne en –finansiering vir die voorsiening van infrastruktuur en dienslewering deur middel van openbaar-private vennootskappe. Hierdie artikel ondersoek die regsgrondslag vir privaatsektor deelname in die voorsiening van infrastruktuur en dienslewering in Nigerië. Uiteindelik, bied dit ’n oorsig en lewer kritiek op sekere wetgewing wat die openbaar-private vennootskap raamwerk in die voorsiening van infrastruktuur, onderhoud en finansiering in Nigerië reël. Die artikel argumenteer dat wetgewing wat die grondslag van die raamwerk in Nigerië beheer ontoereikend is. Die ontoereikendheid van wetgewing is deels verantwoordelik vir die gebrek aan private belegging in Nigerië se openbare infrastruktuur en dienslewering. Dit lei daartoe dat die program nie daarin slaag om privaat beleggings vir die ontwikkeling van Nigeriese infrastruktuur te verseker nie. Gevolglik sal die regte wetgewing die privaatsektor aanmoedig om hulle beleggings te verhoog en die nodige finansiële hulpbronne beskikbaar te stel om kritiese ontwikkeling van openbare infrastruktuur en dienslewering te bewerkstellig.en_US
dc.description.librarianam2014en_US
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en_US
dc.identifier.citationSoyeju, O 2013, 'Legal framework for public private partnership in Nigeria', De Jure, vol. 46, no. 3, pp. 814-832.en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/40722
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.subjectLegal frameworken_US
dc.subjectNigeriaen_US
dc.subjectPublic private partnership (PPP)en_US
dc.subjectNigerieen_US
dc.subjectRegsgrondslagen_US
dc.subjectOpenbaar-private samewerkingen_US
dc.titleLegal framework for public private partnership in Nigeriaen_US
dc.title.alternativeRegsgrondslag vir openbaar-private samewerking in Nigerieen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Soyeju_Legal_2013.pdf
Size:
154.99 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: