Unravelling the entrapment enigma : reflections on the role of the mental health expert in the assessment of battered woman syndrome and coercive control advanced in support of a defence of non-pathological criminal incapacity

dc.contributor.authorStevens, G.P. (Geert Philip)
dc.date.accessioned2012-05-08T06:15:47Z
dc.date.available2012-05-08T06:15:47Z
dc.date.issued2011
dc.description.abstractMishandeling binne die konteks van intieme verhoudings is tans ’n algemene verskynsel. Wanneer die mishandelde party hom- of haar egter tot kriminele optrede wend ten einde te ontsnap uit sodanige verhouding, word die situasie gekompliseerd. Daar is tans ’n aantal verwere binne die konteks van die materiële strafreg tot die beskikking van ’n party wat aangekla word, of staan te word, as gevolg van misdadige optrede binne die konteks van mishandeling binne ’n intieme verhouding. Nie-patologiese ontoerekeningsvatbaar- heid is een sodanige verweer. In hierdie artikel evalueer die outeur die rol van die geestesdeskundige in die assessering van ’n beskuldigde wat hom of haar beroep op die verweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid as gevolg van misdadige optrede voortspruitend uit mishandeling binne ’n intieme verhouding. Die outeur oorweeg die meriete van laasgenoemde verweer en gevolglik die beskikbaarheid daarvan vir ’n mishandelde party binne die konteks van die omstrede Appèlhofbeslissing in Eadie. Die outeur kontekstualiseer verder die wesenlike rol van die geestesdeskundige teen die agtergrond van die mishandelde vrou-sindroom en die meer onlangse verskynsel van dwangbeheer wat aangevoer kan word ter ondersteuning van die verweer van nie- patologiese ontoerekeningsvatbaarheid. Ten slotte bereik die outeur die gevolgtrekking dat die leerstukke van die mishandelde vrou-sindroom en dwangbeheer slegs deur behoorlik gekwalifiseerde geestesdeskundiges geassesseer kan word. Verder word aanbeveel dat sowel die Staat as die beskuldigde in sodanige geval deskundige getuienis moet aanvoer ten einde die meriete van laasgenoemde verweer te evalueer. Die belangrike rol van deskundige getuienis in die geval van verminderde nie-patologiese toerekenings- vatbaarheid vir doeleindes van vonnisoplegging word ook toegelig.af
dc.description.librariannf2012en
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationStevens,G P 2011, 'Unravelling the entrapment enigma : reflections on the role of the mental health expert in the assessment of battered woman syndrome and coercive control advanced in support of a defence of non-pathological criminal incapacity', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 74, no. 3, pp. 432-448.en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/18717
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexis.en_US
dc.subjectGeestesdeskundigeaf
dc.subjectMishandelde vrou-sindroomaf
dc.subjectCoercive controlen
dc.subjectDwang-beheeraf
dc.subjectNon-pathological criminal incapacityen_US
dc.subjectNie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheidaf
dc.subject.lcshAbused women -- Mental health servicesen
dc.subject.lcshBattered woman syndromeen
dc.subject.lcshDuress (Law)en
dc.subject.lcshCapacity and disabilityen
dc.subject.lcshEntrapment (Criminal law)en
dc.titleUnravelling the entrapment enigma : reflections on the role of the mental health expert in the assessment of battered woman syndrome and coercive control advanced in support of a defence of non-pathological criminal incapacityen
dc.title.alternativeOntsyfering van die verstrikkingsraaisel : perspektiewe rakende die rol van die geestesdeskundige tydens die assessering van die mishandelde vrou-sindroom en dwang-beheer aangevoer ter ondersteuning van die verweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheidaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Stevens_Unravelling(2011).pdf
Size:
196.18 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: