Access to genetic information and the insurer’s duty of genetic data protection
dc.contributor.author | Kuschke, Birgit | |
dc.date.accessioned | 2008-05-26T10:58:42Z | |
dc.date.available | 2008-05-26T10:58:42Z | |
dc.date.issued | 2007-09 | |
dc.description.abstract | In hierdie artikel word die impak van die ontwikkeling van menslike genetiese toetse, en die reg op inligting wat in die toetsresultate vervat word, bespreek. Die individu se gemeneregtlike en grondwetlike regte op privaatheid en sy individualiteit word deur die openbaarmaking van inligting wat hy as konfidensieel mag beskou, bedreig. Die reg op toegang tot inligting word in die lig van die relevante Grondwetlike bepalings, die Wet op Elektroniese Transaksies en Kommunikasies, die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, die Wet op Finansiële Adviseurs en Tussengangers, die Wetsontwerp op die Beskerming van Persoonlike Inligting sowel as internasionale wetgewing, die menings van skrywers en ander organisasies soos die Life Offices Association, ontleed. Die moontlikheid dat die aanwending van sodanige inligting deur die versekeraar tot genetiese diskriminasie aanleiding kan gee, word bespreek. Laastens word die statutêre verpligtinge van ’n versekeraar om data te beskerm en verantwoordelik te bestuur, kortliks ontleed. | af |
dc.format.extent | 241361 bytes | |
dc.format.mimetype | application/pdf | |
dc.identifier.citation | Kuschke B 2007, 'Access to genetic information and the insurer's duty of genetic data protection', De Jure, vol. 2, no. 40, pp. 305-332. [www.lexisnexis.co.za] | en |
dc.identifier.issn | 1466-3597 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/5508 | |
dc.language.iso | en | en |
dc.publisher | LexisNexis | en |
dc.rights | LexisNexis | en |
dc.subject | Beskerm | af |
dc.subject | Data | en |
dc.subject | Protection | en |
dc.subject.lcsh | Privacy, Right of | en |
dc.title | Access to genetic information and the insurer’s duty of genetic data protection | en |
dc.title.alternative | Toegang tot genetiese inligting en die versekeraar se verpligting om data te beskerm | af |
dc.type | Article | en |