Two hitherto totally unknown Van Wouws
Loading...
Date
Authors
Duffey, Alexander Edward
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
The art world is inevitably delighted when new works by an established pioneer artist are discovered, because it not only fills in the gaps in his/her oeuvre, but it also extends our knowledge of the creative potential of the artist in question. Recently two lost works by the well-known pioneer South African sculptor, Anton van Wouw (1862-
1945) were discovered. This paper reconstructs the events surrounding the discoveries and places the works within
the context of the oeuvre of the sculptor.
TWEE TOT NOU TOE TOTAAL ONBEKENDE VAN WOUWS. Die kunswêreld is onvermydelik opgetoë wanneer nuwe werke deur ‘n gevestigde pionierkunstenaar ontdek word, omdat dit nie net gapings in sy/haar oeuvre invul nie, maar dit verbreed ook ons kennis van die skeppingspotensiaal van die betrokke kunstenaar. Onlangs is twee verlore werke deur die bekende pionier Suid-Afrikaanse beeldhouer, Anton van Wouw (1862-1945) herontdek. Hierdie publikasie rekonstrueer die gebeurtenisse rondom die herontdekkings en plaas die werke binne die konteks van die oeuvre van die beeldhouer.

Description
Keywords
South African sculptor, Van Wouw, Anton
Sustainable Development Goals
Citation
Duffey, AE 2006, 'Two hitherto totally unknown Van Wouws', South African Journal of Art History, vol. 21, no.2, pp 137-141. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]