Towards an algorithmic model of judicial appointment : the necessity for radical revision of the Judicial Service Commission’s interview procedures

dc.contributor.authorGravett, W.H. (Willem)
dc.date.accessioned2018-02-22T10:24:05Z
dc.date.available2018-02-22T10:24:05Z
dc.date.issued2017
dc.description.abstractDie beskerming van die onafhanklikheid van die regbank begin met die proses waarvolgens regters aangestel word. In Julie 2012 het voormalige hoofregter Pius Langa gewaarsku dat die samestelling en werk van die Regterlike Dienskommissie (RDK) – die grondwetlike liggaam wat verantwoordelik is vir die aanbeveling van regters vir aanstelling in al die hoër howe van Suid-Afrika – die publiek se vertroue in die regbank moet verseker. Ongelukkig, tot toenemende mate, versuim die RDK om vertroue in te boesem dat dit wel in die beste belang van onafhanklike regbank optree. Die RDK het vasgeval in omstredenheid en ervaar legitimiteitskrisis. Belangrike punt van kritiek teen die RDK, en die fokus van hierdie bydrae, is die blatante onregverdigheid in die RDK se onderhoudsprosedures, insluitende die gebrek aan deursigtigheid in die RDK se keuringskriteria en evaluasieprosesse. Hierdie bydrae stel ten doel om die onderhoudsprosedure van die RDK te meet teen insigte verkry uit dekades van navorsing op die gebiede van industriële-, organisatoriese- en kliniese sielkunde oor die voorspellingsakkuraatheid van “ongestruktureerde” en “gestruktureerde” onderhoude. Dit behoef geen betoog dat die RDK se onderhoudsprosedure hoogs ongestruktureerd is nie. Nie alleen is die resultaat van navorsing konsekwent dat ongestruktureerde onderhoude so gebrekkig is in die voorspelling van toekomstige werksprestasie as om feitlik nutteloos te wees nie, maar boonop benadeel sodanige onderhoude voorspellings-akkuraatheid wesenlik. Die tipiese ongestruktureerde onderhoud is vatbaar vir verskeidenheid van vooroordele in die insameling van inligting, oordeel en besluitneming. Ek argumenteer dat, tensy die RDK se onderhoudsprosedures radikaal gewysig word om “gestruktureerde” onderhoudsformaat aan te neem, die RDK se huidige legitimiteitskrisis net sal verdiep, met potensiële rampspoedige gevolge vir die gehalte en onafhanklikheid van die regbank. “To distrust the judiciary marks the beginning of the end of society” – Honoré Balzac.en_ZA
dc.description.departmentProcedural Lawen_ZA
dc.description.departmentProcedural Lawen_ZA
dc.description.librarianam2018en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationGravett. W.H. 2017, 'Towards an algorithmic model of judicial appointment : the necessity for radical revision of the Judicial Service Commission’s interview procedures', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, pp. 267-286.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/64054
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectAlgorithmic modelen_ZA
dc.subjectJudicial appointmenten_ZA
dc.subjectJudicial Service Commission'sen_ZA
dc.subjectAlgoritmiese modelen_ZA
dc.subjectRegterlike aanstellingsen_ZA
dc.subjectRegterlike Dienskommissieen_ZA
dc.titleTowards an algorithmic model of judicial appointment : the necessity for radical revision of the Judicial Service Commission’s interview proceduresen_ZA
dc.title.alternativeNader aan algoritmiese model van regterlike aanstellings : die noodsaak vir radikale hersiening van die Regterlike Dienskommissie se onderhoudsvoering-prosedureen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Gravett_Towards_2017.pdf
Size:
131 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: