Interpretation and application of the failing firm doctrine in merger regulation in South Africa and the US : a comparative analysis

dc.contributor.authorNzero, Ignatious
dc.date.accessioned2015-07-16T07:37:22Z
dc.date.available2015-07-16T07:37:22Z
dc.date.issued2014-08
dc.description.abstractDie oogmerk van die regulering van samesmeltings deur mededingingsowerhede het nie net ten doel om korporatiewe transaksies wat ‟n negatiewe impak op mededinging mag hê te verhinder of te beheer nie. Onderliggend tot sodanige regulering is ook die behoefte om ‟n mededingende markstruktuur te bevorder en te handhaaf tot voordeel van die ekonomie en verbruikers. Hierdie oogmerk is gebaseer op die besef dat samesmeltings sowel anti-mededingend as pro-mededingend kan wees. Daar is gevolglik ‟n behoefte om te verseker dat die regulering van samesmeltings effektief genoeg is om enige nadeel aan mededing-ing te verhoed en terselfdertyd ook buigsaam genoeg is om goedgunstige (“benevolent”) samesmeltings te bevorder. As sodanig volg baie mededingingsowerhede die benadering dat ‟n samesmelting geblokkeer word as synde anti-mededingend indien dit tot ‟n wesenlike vermindering in of verhindering van mededinging sou lei. Ten einde sodanige vasstelling te doen word verskeie assesseringskriteria gebruik. Bepaalde jurisdiksies oorweeg onder andere die vraag of een van die partye tot ‟n samesmelting ‟n sogenaamde “failing firm” is of waarskynlik sal word, ten einde te bepaal of ‟n samesmelting goedgekeur behoort te word. Hierdie oorweging, waarna in die algemeen verwys word as die “ failing firm”-leerstuk word gebruik om te bepaal of die feit dat die mislukkende of verswakte status van een van die partye tot ‟n samesmelting tot gevolg het dat sodanige firma as ‟n oneffektiewe mededinger in die relevante mark beskou kan word. Die doel van hierdie bydrae is om ondersoek in te stel na die onderliggende beginsels tot die “failing firm”-leerstuk. ‟n Kritiese beskouing word verskaf van die verskillende benaderings wat die Suid-Afrikaanse en Amerikaanse mededingingsowerhede ten opsigte van die toepassing van die leerstuk volg asook die effek van sodanige benaderings op die goedkeuring al dan nie van ‟n bepaalde samesmelting.en_ZA
dc.description.librarianam2015en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationNzero, I 2014, 'Interpretation and application of the failing firm doctrine in merger regulation in South Africa and the US : a comparative analysis', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 76, pp. 440-467.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/48969
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectFailing firm doctrineen_ZA
dc.subjectMerger regulationen_ZA
dc.subjectSouth Africa (SA)en_ZA
dc.subjectUnited States (US)en_ZA
dc.subjectRegulering van samesmeltingsen_ZA
dc.subjectSuid-Afrika (SA)en_ZA
dc.subjectVerenigde State van Amerika (VSA)en_ZA
dc.titleInterpretation and application of the failing firm doctrine in merger regulation in South Africa and the US : a comparative analysisen_ZA
dc.title.alternativeUitleg en toepassing van die “failing firm”-leerstuk in die regulering van samesmeltings in Suid-Afrika en die VSA : ’n regsvergelykende ontledingen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Nzero_Interpretation_2014.pdf
Size:
130.88 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: