Anderkant verstaatlikte konstitusionalisme

dc.contributor.authorMalan, Jacobus J. (Koos)
dc.contributor.emailkoos.malan@up.ac.zaen_ZA
dc.date.accessioned2017-01-25T08:23:52Z
dc.date.available2017-01-25T08:23:52Z
dc.date.issued2016-12
dc.description.abstractOpenbare regeringsgesag, wat binne ʼn konstitusionele orde uitgeoefen word, is ʼn deurlopende essensie van die politiek en die konstitusionele reg. Die huidige territoriale staat, waarin ons ons tans bevind, is bloot een van verskeie verskyningsvorme waarbinne openbare gesag uitgeoefen word.1 Dit is nie permanent nie. Ingelui deur Engeland en Frankryk het die territoriale staat ʼn duidelik aanduibare ontstaan gedurende die sestiende en sewentiende eeue beleef en as historiese verskynsel is dit onvermydelik bestem om ook tot ’n einde te kom. Diegene wat met die territoriale staat omgaan asof dit bykans a-histories en tydloos is, kan hulself gerus daaraan herinner dat selfs Thomas Hobbes wat die magtige Leviatan in goddelike terme beskryf het, darem begryp het dat dié god oplaas ʼn tydelike – sterflike – god is.en_ZA
dc.description.departmentPublic Lawen_ZA
dc.description.librarianam2017en_ZA
dc.description.urihttp://www.journals.co.za/content/journal/akgeesen_ZA
dc.description.urihttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_serial&pid=0041-4751&lng=enen_ZA
dc.identifier.citationMalan, K 2016, 'Anderkant verstaatlikte konstitusionalisme', Tydskrif vir Geesteswetenskappe / The Journal of Humanities, vol. 56, no. 4-2, pp. 1252-1265.en_ZA
dc.identifier.issn0041-4751
dc.identifier.other10.17159/2224-7912/2016/v56n4-2a12
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/58619
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherSuid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsen_ZA
dc.rightsSuid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsen_ZA
dc.subjectKonstitusionalismeen_ZA
dc.subjectTerritoriale staaten_ZA
dc.subjectPolitieken_ZA
dc.titleAnderkant verstaatlikte konstitusionalismeen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Malan_Anderkant_2016.pdf
Size:
285.2 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: