The first commandment in the Heidelberg Catechism : theological insights of Philipp Melanchthon and Zacharias Ursinus
Loading...
Date
Authors
Van Wyk, I.W.C. (Ignatius William Charles)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS Open Journals
Abstract
This article focuses on the exposition of the first commandment in the Heidelberg Catechism
(HC). Reconstructions of the original German and Latin texts are presented. Zacharias
Ursinus, the primary author of the HC, was a student of Philipp Melanchthon in Wittenberg.
Two important publications of Melanchthon have been revisited in search of the theological
background and context behind the HC. Ursinus’ expositions of the first commandment in
his Small and Large Catechisms, as well as some of the insights into his dogmatic lectures are
explained in an effort to create a better understanding of the exposition of the HC.
Die artikel fokus op die uitleg van die eerste gebod in die Heidelbergse Kategismus (HK). Rekonstruksies van die oorspronklike Duitse en Latynse tekste word voorgelê. Zacharias Ursinus, die primêre outeur van die HK, was ’n leerling van Philipp Melanchthon in Wittenberg. Twee belangrike publikasies van Melanchthon is nagevors in die soeke na die teologiese denkwêreld as agtergrond tot die HK. Ursinus se uitleg van die eerste gebod in sy Klein en Groot Kategismusse, asook sommige van die insigte wat in sy die dogmatieklesings vervat is, word verduidelik in ’n poging om ’n beter begrip van die uitleg van die HK teweeg te bring.

Description
Keywords
First commandment, Heidelberg Catechism (HC), Theological insights, Philipp Melanchthon (1497–1560), Zacharias Ursinus, Eerste gebod, Heidelbergse Kategismus (HK), Teologiese insigte
Sustainable Development Goals
Citation
Van Wyk, I.W.C., 2013, ‘The first commandment in the Heidelberg Catechism: Theological insights of Philipp Melanchthon and Zacharias Ursinus’, In die Skriflig/In Luce Verbi 47(2), Art. #710, 9 pages. http://dx.DOI.org/ 10.4102/ids.v47i2.710