Fiksie in ʼn wêreld met inligting ʼn vingerklik ver
Loading...
Date
Authors
Burger, Willie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Plus 50 Media (Pty) Ltd
Abstract
Anker is immers ʼn dosent
in skryfkunde aan
Stellenbosch waar hy
lank saam met Marlene
van Niekerk gewerk het en nou in
haar groot skoene staan. Boonop is sy
vorige werk hoog aangeskryf.
Aanvanklik is dit egter moeilik om
vatplek aan sy jongste roman, Skepsel,
te kry en die leser kan selfs bietjie
teleurgesteld voel. Maar moenie te
haastig oordeel nie! Dié roman bied
baie vir die leser wat bereid is om ʼn
bietjie te werk.
Description
Keywords
Skryfkunde, Stellenbosch, Marlene van Niekerk
Sustainable Development Goals
Citation
Burger, W. 2021, 'Fiksie in ʼn wereld met
inligting ʼn vingerklik ver', Plus 50, vol. 16, no. 2, pp. 54-55.
