Zulu v Zulu 2008 4 SA 12 (D) : vermoënsregtelike gevolge van ’n putatiewe huwelik
dc.contributor.author | Van Schalkwyk, L.N. (Llewelyn Neil), 1952- | |
dc.date.accessioned | 2010-03-01T09:19:43Z | |
dc.date.available | 2010-03-01T09:19:43Z | |
dc.date.issued | 2009 | |
dc.description.abstract | Die putatiewe huwelik is ’n erkende en bekende instelling wat in die huweliksreg voorkom. Die onderwerp kom egter nie gereeld in besliste of eerder gerapporteerde sake voor nie. Ons het egter in Fabruarie vanjaar die nog ongerapporteerde saak van Zulu v Zulu. Die beslissing gaan oor die vermoënsregtelike gevolge van ’n putatiewe huwelik en verdien in hierdie sin met die eerste oogopslag nie vermelding nie, maar by nadere beskouing bring hierdie beslissing verandering ten aansien van die bestaande regsposisie ten opsigte van hierdie aangeleentheid wat dit besprekingswaardig maak. | en_US |
dc.identifier.citation | Van Schalkwyk, LN 2009, 'Zulu v Zulu 2008 4 SA 12 (D) : Vermoënsregtelike gevolge van ’n putatiewe huwelik', De Jure, vol. 1, no. 42, pp. 200-206. [ www.lexisnexis.co.za] | en_US |
dc.identifier.issn | 1466-3597 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/13264 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en_US |
dc.publisher | LexisNexis | en_US |
dc.rights | LexisNexis | en_US |
dc.subject | Putatiewe huwelik | en_US |
dc.subject.lcsh | Marriage law -- South Africa | en_US |
dc.title | Zulu v Zulu 2008 4 SA 12 (D) : vermoënsregtelike gevolge van ’n putatiewe huwelik | en_US |
dc.type | Article | en_US |