Niloticus News March 2020
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
The ELRC is involved with numerous national and international crocodile research
projects. The idea is to forward relevant information, every month, through this newsletter, to the crocodile farmers in South Africa. We are also in contact with crocodile and alligator farmers in other parts of the world. Christoff Truter prepared a short article focusing on high temperatures in crocodile houses or pens.
Die ELRC het besluit om ‘n kort nuusbrief uit te stuur, op gereelde basis, aan al die kommersiële krokodilboere in Suid-Afrika. Die maandelikse nuusbrief sal per e-pos aangestuur word. Die doel is om boere op hoogte te hou van die navorsing wat deur die Exotic Leather Research Centre (ELRC) gedoen word en om, waar nodig, aandag te skenk aan ander dringende krokodilsake. Meeste van die berigte sal in Engels wees, sodat dit weer kan gebruik vir ander doeleindes.

Description
News articles about national and international crocodile research projects, workshops, crocodile welfare and general news emailed to the crocodile farmers in South Africa.
Keywords
Faculty of Veterinary Science, News media coverage of, Exotic Leather Research Centre -- Onderstepoort, Crocodiles -- Research, Crocodiles -- Farming