Managing racism in the workplace
Loading...
Date
Authors
Botha, Monray Marsellus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Rassisme is voortdurende probleem in Suid-Afrika. Die Konstitusionele Hof het
onlangs in verskeie sake die probleem onder die vergrootglas geplaas. Die probleem kom
veral voor in die werkplek. Die konteks waarin sekere woorde gebruik word is belangrik.
Woorde kan rassisties of neerhalend gebruik word. Alle werkgewers moet sisteme en
praktyke in plek stel ten einde die probleem aan te spreek en dit duidelik te laat blyk dat
rassisme nie in die werkplek geduld word nie. Werknemers wat hulself skuldig maak aan
rassistiese optrede handel in stryd met hul verpligting tot goeie trou. Indien werkgewers
nie rassisme aanspreek nie kan dit hul moontlik aan aanspreeklikheid blootstel.
Description
Keywords
Racism, Workplace, Employees, Rassisme, Werkplek, Werknemers
Sustainable Development Goals
Citation
Botha, M.M. 2018, 'Managing racism in the workplace', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 671-681.