The circumstances under which section 85(a) of the National Credit Act 34 of 2005 can be utilised as an avenue to access or reaccess the debt relief measures in terms of the Act
Loading...
Date
Authors
Renke, Stefan
Coetzee, Hermie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Pretoria University Law Press
Abstract
Die omstandighede waaronder artikel 85(a) van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 as roete gebruik kan word om toegang of her-toegang tot die skuldverligtingsmaatreëls ingevolge die Wet te bekom
Hierdie artikel neem artikel 85(a) van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 as ’n toegangsroete tot die skuldverligtingsmaatrels waarvoor in Deel D van Hoofstuk 4 van die Wet voorsiening gemaak word, in oënskou. Dit vind plaas teen die agtergrond van ’n dictum deur Binns-Ward R in Kallides en die reaksie daarop, onder andere deur die Hoogste Hof van Appèl in Seyffert, deur te ondersoek of daar meerdere opsies is (as wat onder andere deur Binns-Ward R aangedui word) waaronder artikel 85(a) toegang tot die genoemde skuldverligtingsmaatrels verleen. Artikel 85(a) en die howe se diskresie ingevolge daarvan word kortliks toegelig, gevolg deur ’n bespreking van die omstandighede waaronder die verbruiker ’n beroep op artikel 85(a) kan doen. Besondere aandag word aan die wisselwerking tussen artikel 85(a) en artikels 86(2), 86(10) (saamgelees met artikel 86(11)), 88(3) en 83 van die Wet geskenk. Die skrywers maak sekere gevolgtrekkings rakende die trefwydte van artikel 85(a) as die kredietverbruiker se “last port of call” ten einde die skuldverligting ingevolge die Wet te bekom.
Description
Keywords
Consumer Credit Policy, Consumer, National Credit Act 34 of 2005 (NCA)
Sustainable Development Goals
Citation
Renke, S. & Coetzee, H. ‘The circumstances under which section 85(a) of the National Credit Act 34 of 2005 can be utilised as an avenue to access or re-access the debt relief measures in terms of the Act’ 2018. De Jure 234-250. http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2018/v51n2a3.