Model legislation and regional integration : theory and practice of model legislation pertaining to HIV in the SADC

dc.contributor.authorViljoen, Frans
dc.date.accessioned2009-05-18T12:59:00Z
dc.date.available2009-05-18T12:59:00Z
dc.date.issued2008
dc.description.abstract’n Proses om modelwetgewing oor MIV aan te neem is onlangs in die kader van die Parlementêre Forum van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) geloods. Modelwetgewing word toenemend op die supra-nasionale vlak aangeneem om leemtes in nasionale regstelsels te vul. Modelwetgewing is nie bindend nie, maar dien as inspirasie en voorbeeld vir nasionale wetgewers. Nasionale wetgewers kan modelwetgewing onveranderd aanvaar of aanpas by plaaslike behoeftes en omstandighede. So ’n breë diskresie hou egter gevare in en kan die integriteit van die modelwetgewing aantas as nasionale wetgewing aangeneem word wat nie die gees en oogmerk van die modelwetgewing beliggaam nie. Modelwetgewing behoort daarom ’n bepaling te bevat wat die onbegrensde diskresie van nasionale wetgewers aan bande lê. Wanneer modelwetgewing ’n gemeenskaplike benadering in meerdere state bevorder, kan groter regsharmonie in die hand gewerk word. ’n Gebrek aan konsensus, wat ’n gemeenskaplike benadering kortwiek, het in die SAOG-proses na vore gekom ten aansien van, onder andere, die kriminalisering van MIVoordrag, die regulering van kommersiële sekswerk en die verspreiding van kondome aan gevangenes.en_US
dc.identifier.citationViljoen, F 2008, 'Model legislation and regional integration : theory and practice of model legislation pertaining to HIV in the SADC', De Jure, vol. 2, no. 6, pp. 383-398. [www.lexisnexis.co.za]en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/10062
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectModel legislationen_US
dc.subjectHIV legislationen_US
dc.subjectSADCen_US
dc.subject.lcshLegislationen_US
dc.titleModel legislation and regional integration : theory and practice of model legislation pertaining to HIV in the SADCen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Viljoen_Model(2008).pdf
Size:
144.01 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: