The role of the courts in ensuring the right to a basic education in a democratic South Africa : a critical evaluation of recent education case law

dc.contributor.authorSkelton, Ann, 1961-
dc.date.accessioned2014-02-04T13:26:42Z
dc.date.available2014-02-04T13:26:42Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractHierdie artikel ontleed onlangse regspraak aangaande die reg op basiese onderwys. Die "vier A-skema", wat deur 'n voormalige spesiale rapporteur op onderwys van die Verenigde Nasies voorgestel is en deur die Komitee op Sosiale-, Ekonomiese- en Kulturele Regte in sy Algemene Kommentaar 13 ondersteun is, vorm die raamwerk vir die ontleding. Die vier A-skema omvat beskikbaarheid (availability), toeganklikheid (accessibility), aanvaarbaarheid (acceptability) en aanpasbaarheid (adaptability). 'n Kritiese ontleding van die regspraak dui aan dat daar probleme in die lewering van basiese onderwys in Suid-Afrika bestaan met betrekking tot elkeen van die vier verwante elemente. Sommige van die hindernisse het betrekking op die versuim om noodsaaklike vereistes soos infrastruktuur, skryfbehoeftes en vervoer te voorsien. Ander uitdagings hou verband met geskille rakende die magte van skoolbeheerliggame en skole teenoor die magte van provinsiale departementshoofde, lede van provinsiale uitvoerende komitees en, ten opsigte van nasionale beleid, die nasionale Minister van Basiese Onderwys. Die artikel wys dat litigasie 'n belangrike rol speel om die reg op basiese onderwys te verwesenlik, geskille te besleg en die toewysing van dienste en middele aan leerders te verseker. Die slotsom is dat die soms noodsaaklik en gepas is om die geregtelike roete wat binne 'n grondwetlike demokrasie beskikbaar is, te volg om die reg op basiese onderwys te verwesenlik.af
dc.description.librarianam2014en
dc.description.librarianai2014
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en
dc.identifier.citationSkelton, A 2013, 'The role of the courts in ensuring the right to a basic education in a democratic South Africa : a critical evaluation of recent education case law', De Jure : Education Law in a Democracy, vol. 46, no. 1, pp. 1-23.en
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/33281
dc.language.isoenen
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en
dc.subjectCourtsen
dc.subjectRight to a basic educationen
dc.subject.lcshBasic education -- South Africaen
dc.subject.lcshRight to education -- South Africaen
dc.subject.lcshEducational law and legislation -- South Africaen
dc.subject.lcshDemocracy -- South Africaen
dc.subject.lcshEquality -- South Africaen
dc.titleThe role of the courts in ensuring the right to a basic education in a democratic South Africa : a critical evaluation of recent education case lawen
dc.title.alternativeRol van die howe om die reg op basiese onderwys in 'n demokratiese Suid-Afrika te verwesenlik : 'n kritiese ontleding van onlangse onderwysregspraakaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Skelton_Role_2013.pdf
Size:
187.08 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: