The assessor system as a procedural safeguard in the face of adverse pre-trial publicity

dc.contributor.authorBroughton David W.M.
dc.contributor.authorCarstens, Pieter Albert, 1960-
dc.date.accessioned2021-11-19T05:04:06Z
dc.date.available2021-11-19T05:04:06Z
dc.date.issued2020-05
dc.descriptionThis article stems from the first author's doctoral thesis An analysis of pre-trial publicity and the accused's right to a fair trial: A deconstruction of the Krion case (UP 2019). The thesis was completed under supervision of the second author. (http://hdl.handle.net/2263/69977)en_ZA
dc.description.abstractVoorverhoorpublisiteit rakende 'n hangende strafsaak, welke publisiteit in die vorm van of mediadekking van die saak of 'n voorafgaande beslissing in parallelle geregtelike verrigtinge (wat uit wesenlik dieselfde feite as die strafsaak voortspruit) kan voorkom, mag tot die beskuldigde se nadeel wees. Sodanige mediadekking of bevindings in 'n parallelle geregtelike uitspraak mag die beskuldigde in die pleging van 'n misdryf, waarop hy of sy teregstaan, impliseer. Die publisiteit mag suggereer dat die beskuldigde "skuldig" is aan die misdaad waarop hy of sy teregstaan of van swak inbors is en 'n geneigdheid het om misdaad te pleeg. Daarteenoor mag voorverhoorpublisiteit die beskuldigde as onskuldig aan enige strafregtelike oortreding voorstel. In sodanige gevalle ontstaan die vraag of daar 'n daadwerklike of wesenlike risiko is dat sodanige publisiteit die onpartydige beregting van die strafsaak wesenlik sal beinvloed of skaad; anders gestel: of die publisiteit waarskynlik 'n klimaat van vooroordeel in die beregtingsproses of uitslag van die saak by die verhoorhof mag teweegbring en daardeur die grondwetlike reg op 'n billike verhoor sal skaad. In die Suid-Afrikaanse reg kan voorsittende regters en landdroste strafverhore met of sonder assessore bereg. Die gebruik van assessore het ten doel om gemeenskapsdeelname aan die beregtingsproses te bevorder. Daar is derhalwe al geargumenteer dat assessore, in besonder leke-assessore in die landdroshowe, meer geneig sal wees om onbehoorlik deur ongunstige voorverhoorpublisiteit beinvloed te word as wat die geval sou wees met opgeleide regsprekende beamptes. In hierdie artikel word daar egter aangevoer dat, aangesien die assessore tydens die beregtingsproses met die voorsittende beampte oorleg pleeg, dit tot verbeterde beregting kan lei deur 'n breer uitkyk op die feite ('n sogenaamde "enlargement of mind"). Sodanige interaksie en beredenering wat plaasvind tussen die voorsittende beampte en die assessore kan ook groter deursigtigheid in die beregtingsproses teweegbring of bevorder deur die ontbloting en uitskakeling van ontoelaatbare faktore in die regsbeslissing, soos byvoorbeeld voorverhoorpublisiteit of ander vooroordele. In hierdie verband ontleed die artikel die werking van die assessorestelsel in die Suid-Afrikaanse reg en verduidelik waarom besonder-ernstige strafsake wat uitgebreide voorverhoorpublisiteit voortbring, in die Hooggeregshof met assessore bereg behoort te word.en_ZA
dc.description.departmentPublic Lawen_ZA
dc.description.librarianam2021en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationBroughton, D.W.M. & Carstens, P.A. 2020, 'The assessor system as a procedural safeguard in the face of adverse pre-trial publicity', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 2, pp. 186-202.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/82740
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectAssessor systemen_ZA
dc.subjectProcedural safeguarden_ZA
dc.subjectAdverse pre-trial publicityen_ZA
dc.subjectAssessorestelselen_ZA
dc.subjectProsedurele beskermingsmaatreelen_ZA
dc.subjectOngunstige voorverhoorpublisiteiten_ZA
dc.titleThe assessor system as a procedural safeguard in the face of adverse pre-trial publicityen_ZA
dc.title.alternativeAssessorestelsel as 'n prosedurele beskermingsmaatreel te midde van ongunstige voorverhoorpublisiteiten_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Broughton_Assessor_2020.pdf
Size:
1.25 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: