Is die rede vir die beslissing in Knox NO v Mofokeng and Others 2013 4 SA 46 (GSJ) regtens korrek?
Loading...
Date
Authors
Van Shalkwyk, Llewelyn Neil
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Pretoria University Law Press (PULP)
Abstract
Knox NO v Mofokeng and Others (2013 4 SA 46 (GSJ)) is verlede jaar in die Julie 2013 hofverslag opgeteken. Die beslissing wys op verskillende aspekte wat vir die Sakereg belangrik is. Daar gaan in hierdie aantekening op een aspek, naamlik die rede vir die beslissing, gekonsentreer word. Daar word begin deur na die feite van die saak te verwys.
Description
Keywords
Eksekuteur, Eiendomsreg, Eiendomsoorgang, Geregtelike verkoping
Sustainable Development Goals
Citation
Van Schalkwyk, LN 2014, 'Is die rede vir die beslissing in Knox NO v Mofokeng and Others 2013 4 SA 46 (GSJ) regtens korrek?', De Jure, vol. 47, no. 1, pp. 101-109.
