De falsis: D 48 10 1 1 and 20 ; where is the forgery?

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Thomas, P.J. (Philippus Johannes)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die lex Cornelia de falsis was uitgevaardig om vervalsing van dokumente te straf. Die Digesta title 48 10 bevat egter twee tekste wat die neem van geld om ’n advokaat of getuienis te reël kriminaliseer. Die artikel ondersoek die verskillende interpretasies van hierdie tekste deur die eeue; van Bynkershoek verdien spesiale aandag. Na analiese word ’n alternatiewe lesing en interpretasie aan die hand gedoen.

Description

Keywords

Sustainable Development Goals

Citation

Thomas, P 2010, 'De falsis: D 48 10 1 1 and 20; where is the forgery?', De Jure, vol. 43, no. 2, pp. 351-361. [www.lexisnexis.co.za]