The right of persons with intellectual disabilities to political participation : the legal capacity to vote. (Committee on the Rights of Persons with Disabilities)(UN Doc CRPD/C/D/4/2011)

dc.contributor.authorGrobbelaar-Du Plessis, IIze
dc.date.accessioned2021-10-20T10:03:01Z
dc.date.available2021-10-20T10:03:01Z
dc.date.issued2020-08
dc.description.abstractDie Konvensie oor die Regte van Persone met Gestremdhede (A/RES/61/106) is by wyse van 'n resolusie op 13 Desember 2006 deur die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies aanvaar. Artikel 29 van die Konvensie waarborg die politieke regte van gestremde persone op 'n gelyke basis met ander mense. Staatspartye moet op 'n gelyke basis die doel- treffende en volle deelname van persone met gestremdhede aan politieke en openbare lewe verseker. Die Konvensie beskik oor 'n moniteringsprosedure kragtens die Opsionele Protokol, waarvolgens enige individu of groep individue by die Komitee oor die Regte van Persone met Gestremdhede 'n klagte (of mededeling) kan indien as di6 staat enige van sy verpligting ingevolge die Konvensie verbreek het. In Zsolt Bujdoso v Hongarye het ses klaers so 'n kommunikasieproses ("communication") by die Komitee ingedien, waarna die Komitee die mededeling ondersoek en sy menings en aanbevelings hierop gelewer het. Die ses klaers is persone met intellektuele gestremdhede wat weens 'n beperking op hul regsbevoegdheid as gevolg van voogdyskap kragtens 'n geregtelike beslissing van die kiesersregister van hul land verwyder is. Die Komitee kom tot die gevolgtrekking dat die staatsparty versuim het om sy verdragsverpligtinge kragtens artikel 29 (alleen gelees en in samehang met artikel 12) van die Konvensie na te kom. Die Komitee bevind verder dat die beoordeling van individue se regsbevoegdheid (artikel 12 van die Konvensie) op grond van hul gestremdheid deur 'n hof of ander tribunaal diskriminerend van aard is.en_ZA
dc.description.departmentPublic Lawen_ZA
dc.description.librarianpm2021en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationGrobbelaar-Du Plessis, Ilze. "The Right of Persons with Intellectual Disabilities to Political Participation: The Legal Capacity to Vote - Zsolt Bujdoso v Hungary Communication No. 4/2011 (Committee on the Rights of Persons with Disabilities) (UN Doc CRPD/C/D/4/2011)." Tydskrif vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg (Journal for Contemporary Roman-Dutch Law), vol. 83, no. 3, August 2020, p. 455-470.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490 (print)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/82193
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rights© LexisNexisen_ZA
dc.subjectPolitical participationen_ZA
dc.subjectRight of persons with intellectual disabilitiesen_ZA
dc.subjectLegal capacity to voteen_ZA
dc.titleThe right of persons with intellectual disabilities to political participation : the legal capacity to vote. (Committee on the Rights of Persons with Disabilities)(UN Doc CRPD/C/D/4/2011)en_ZA
dc.title.alternativeDie reg van persone met intellektuele gestremdhede tot politieke deelname : die regsbevoegdheid om te kan stemen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
GrobbelaarDuPlessis_Right_2020.pdf
Size:
1.4 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: