Organiese produksiestelsels in perspektief
Loading...
Date
Authors
Scholtz, Michiel
Van Ryssen, J.B.J.
Meissner, Heinz
Neser, Frikkie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Plaas Publishing
Abstract
Dit kan 'n uitdaging wees om organiese, veld- en voerkraal-beesvleisproduksiestelsels in perspektief te plaas sonder dat persepsies en emosies die oorhand kry. As wetenskaplike feite egter hiervoor gebruik word, is dit nie moeilik nie. Die belangrikste is sekerlik om eers die verskille tussen die produksiestelsels in perspektief te plaas.
Description
Keywords
Produksiestelsels
Sustainable Development Goals
Citation
Scholtz, M, Van Ryssen, J, Meissner, H & Neser, F 2013, 'Organiese produksiestelsels in perspektief', Veeplaas, vol. 4, no. 6, pp. 59-61.