Ekonomiese impak van besproeiingslandbou in die Suidwes-Vrystaat - 'n toepassing van streeksinset-uitsettabelle
Loading...
Date
Authors
Van Zyl, Johan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Agricultural Economics Association of South Africa
Abstract
In hierdie artikel word streeksinset-uitsettabelle gebruik om die ekonomiese impak van besproeiingslandbou deur middel van 'n gevallestudie te bepaal. Die wyse waarop streeksinset-uitsettabelle saamgestel word, word bespreek. Die inkorporering van besproeiingslandbou as 'n aparte sektor in die streeksinset-uitsettabel word toegelig en daar word aangetoon hoe uitset-, inkome- en indiensname-vermenigvuldigers vir besproeiingslandbou bereken is. Hierdie vermenigvuldigers is gebruik om die ekonomiese impak van besproeiingslandbou in terme van uitset, inkome en indiensname te bepaal.
Description
For more information on the Agricultural Economics Association of South Africa or subscription to Agrekon, visit http://www.aeasa.org.za.
This article was published before Prof Johann Kirsten joined the University of Pretoria.
Keywords
Besproeiingslandbou, Irrigation agriculture, Inset-uitsetontleding
Sustainable Development Goals
Citation
Kirsten, J.F. & Van Zyl, J. (1990). Die ekonomiese impak van besproeiingslandbou in die Suidwes-Vrystaat - 'n toepassing van streeksinset-uitsettabelle. Agrekon, 29(3), 162-170. [http://www.aeasa.org.za]