Educational law in democracy - Who guards the guardians? Freedom of expression and whistle-blowers - a personal narrative

dc.contributor.authorPrinsloo, Justus G.
dc.date.accessioned2013-09-17T09:39:05Z
dc.date.available2013-09-17T09:39:05Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractDie bespreking van die opvoeder se reg op vryheid van uitdrukking in hierdie artikel spruit voort uit ’n departementele tugverhoor wat werklik plaasgevind het. Die opvoeder het, aldus die klagstaat, met die pers gepraat oor ’n voorval wat by die skool plaasgevind het. Die Departement beweer dat die opvoeder nie met die pers mag praat sonder die toestemming van die Departement nie. Hy sou dan ook nie sodanige toestemming gehad het nie. Tydens die verhoor het die skrywer as vakbondverteenwoordiger namens die opvoeder gepoog om die voorsittende beampte te oortuig dat die geldigheid van die klagtes oorweeg moet word in die lig van die opvoeder se reg op vryheid van spraak, welke reg nie willekeurig deur amptenare van die Departement beperk kan word nie. Dit sou beteken dat dit geldige aanklagtes moet wees. Hierdie verweer was nie suksesvol nie. Die aandag van die voorsittende beampte is ook gevestig op nuwe kinderwetgewing wat die beskerming van kinders vereis en die aanmelding van bepaalde oortredings verpligtend maak vir opvoeders. Die voorsittende beampte kon dit aanvaar, maar alleen aanmelding aan die polisie maar nie aan die pers nie. ’n Laaste poging is aangewend deur die voorsittende beampte se aandag te vestig op die voorskrifte van die Wet op Beskermde Bekendmakings 26 van 2000, wat die werkgewer gebied om, onder omstandighede waar aan die vereistes van die Wet voldoen is, ’n werknemer wat so ’n bekendmaking doen, te beskerm en verder die werkgewer verbied om die werknemer aan beroepsnadeel te onderwerp, wat in hierdie geval ’n skorsing en tugverhoor behels het. Ook hierdie poging was onsuksesvol. In die loop van die bespreking word ook melding gemaak van die basiese vereistes vir ’n billike verhoor wat verontagsaam is en wat buitendien daartoe behoort te lei dat die verrigtinge op appèl ter syde gestel behoort te word.af
dc.description.librarianam2013en_US
dc.description.librariangv2013
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en_US
dc.identifier.citationPrinsloo, J 2013, 'Educational law in democracy -who guards the guardians? Freedom of expression and whistle-blowers - a personal narrative', De Jure, 46, no. 1, pp. 178-205.en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/31738
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.subjectDemocracyen_US
dc.subjectFreedom of expressionen_US
dc.subjectWhistle-blowersen_US
dc.subject.lcshEducational law and legislationen
dc.titleEducational law in democracy - Who guards the guardians? Freedom of expression and whistle-blowers - a personal narrativeen_US
dc.title.alternativeWie bewaak die bewaarders? Vryheid van uitdrukking en verklikkers – ’n persoonlike verhaalen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Prinsloo_Educational(2013).pdf
Size:
195.36 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: