UPSpace will be temporarily unavailable tonight from 19:00 to 23:00 (South African Time) due to scheduled maintenance. We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your understanding
 

Generiese merkers in die kortverhaalsiklus : Deel 1 : Teoretiese uitgangspunte

dc.contributor.authorBotes, Nina
dc.contributor.authorCochrane, Neil
dc.date.accessioned2011-09-28T09:15:55Z
dc.date.available2011-09-28T09:15:55Z
dc.date.issued2011-08
dc.description.abstractThis article forms the first part of a twopart study of the short story cycle in Afrikaans with the main purpose being to investigate autonomy and coherence as generic markers in Die dag toe ek my hare losgemaak het by Willemien Brümmer. This part focuses on theoretical issues pertaining to the genre of the short story cycle, while the second part focuses on the generic markers of Die dag toe ek my hare losgemaak het. This article focuses first on the difference between short story cycles, unified volumes of short stories and short story sequences in the Afrikaans literary tradition. Recently in the Afrikaans tradition there has been an increase in the production of volumes of short stories that are linked in some way, with texts such as Die dag toe ek my hare losgemaak het (2008) by Willemien Brümmer, Alle paaie lei deur Die Strand (2008) by Corlia Fourie, Op reis met ’n hond (2010) by Anna Kemp, Maal (2010) by Nicole Jaekel Strauss, In die mond van die wolf (2010) by Paul C. Venter and Die sneeuslaper (2010) by Marlene van Niekerk. In Afrikaans literary criticism shorter texts that are linked in some way and published in a single volume are usually labelled “eenheidsbundels” (unified volumes). Older examples often mentioned by critics include ’n Wêreld sonder grense (1984) by Alexander Strachan, Jaarringe (1966) by Henriette Grové and Sewe‐en‐sewentig stories oor ’n clown (1985) by Fransi Phillips. However, when we consider a few examples mentioned by critics, it appears that this is an umbrella term used for a variety of texts displaying various degrees of coherence (of the volume) and autonomy (of the individual short texts).en
dc.description.abstractHierdie artikel vorm die eerste deel van ’n tweedelige studie oor die kortverhaalsiklus in Afrikaans, met spesifieke verwysing na Die dag toe ek my hare losgemaak het (2008) van Willemien Brümmer. Die belangrikste eienskap van hierdie genre is die aanwesigheid van spanning tussen die korter, outonome tekste waaruit die siklus bestaan en die groter, koherente geheel van die bundel. In hierdie artikel, wat die teoretiese onderbou van die studie vorm, word eerstens aandag gegee aan die onderskeid tussen eenheidsbundels en kortverhaalsiklusse. Tweedens word teoretiese genrekwessies rondom die kortverhaalsiklus breedvoerig aan die hand van die beskouings van Ingram (1971), Mann (1989), Dunn en Morris (1995), Lundén (1999) en Nagel (2004) ondersoek om ’n bruikbare omskrywing van die kortverhaalsiklus daar te stel. Laastens word uitgebrei op ’n aantal koherensiemerkers wat volgens Dunn en Morris (1995) skakels tussen afsonderlike verhale in ’n kortverhaalsiklus kan bewerkstellig, naamlik ruimte, ’n enkele protagonis, ’n kollektiewe protagonis, tekstuele patrone en vertelling. Hierdie teoretiese beskouing word in die tweede deel van die studie (“Generiese merkers in die kortverhaalsiklus: Deel 2: ’n Toepassing op Die dag toe ek my hare losgemaak het van Willemien Brümmer”) aangewend in ’n ontleding van Die dag toe ek my hare losgemaak het om te bepaal hoe die generiese kodes van die kortverhaalsiklus in hierdie teks tot stand kom en wat die effek van die spanning tussen die outonome kortverhale en die groter siklus is. Gesamentlik poog hierdie twee artikels om ’n bydrae te lewer tot “’n beskrywing van en terminologie vir die genre in Afrikaans” (Snyman 2011) deur eerstens ’n kritiese oorsig van internasionale beskouings oor die kortverhaalsiklusgenre te bied en tweedens ’n toepassing daarvan aan die hand van ’n Afrikaanse voorbeeld te onderneem.af
dc.description.urihttp://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news&cat=201&cause_id=1270en_US
dc.identifier.citationBotes, N & Cochrane, N 2011, 'Generiese merkers in die kortverhaalsiklus : Deel 1 : Teoretiese uitgangspunte', LitNet Akademies, vol. 8, no. 2, pp. 112-151.af
dc.identifier.issn1995-5928
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/17344
dc.language.isoAfrikaansaf
dc.publisherLitNeten_US
dc.rightsLitNeten_US
dc.subjectShort story cycleen
dc.subjectComposite novelen
dc.subjectGeneric markersen
dc.subjectUnified volume of short storiesen
dc.subjectLiterary traditionen
dc.subjectSaamgestelde romanaf
dc.subjectOutonomieaf
dc.subjectKoherensieaf
dc.subjectGeneriese merkersaf
dc.subjectEenheidsbundelsaf
dc.subjectKoherensiemerkersaf
dc.subjectKortverhaalsiklusaf
dc.subject.lcshAutonomy in literatureen
dc.subject.lcshCohesion (Linguistics)en
dc.subject.lcshGenericalness (Linguistics)en
dc.subject.lcshBrümmer, Willemien. Die dag toe ek my hare losgemaak hetaf
dc.titleGeneriese merkers in die kortverhaalsiklus : Deel 1 : Teoretiese uitgangspunteaf
dc.title.alternativeGeneric markers in the short story cycle : Part 1 : Theoretical foundationsen
dc.typeArticleaf

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Botes_Generiese(2011).pdf
Size:
851.02 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: