Tax characteristics of an ideal holding company location

dc.contributor.authorLegwaila, Thabo
dc.date.accessioned2012-12-12T11:06:48Z
dc.date.available2012-12-12T11:06:48Z
dc.date.issued2012
dc.descriptionThis article is an adapted version of part of the research done and submitted by the author in part fulfillment of the requirements for the degree LLD at the University of Pretoria.en_US
dc.description.abstractDie Suid-Afrikaanse regering het in 2008 aangekondig dat hulle van voorneme is om Suid-Afrika te bevorder as ’n gepaste maatskappyjurisdiksie vir beleggings in Afrika in die algemeen en sub-Sahara Afrika in die besonder. Ten einde hierdie doel te bereik behoort die regulatoriese-, ekonomiese- en juridiese-raamwerke geskik te wees vir internasionale belegging. Een van die ekonomiese en juridiese aspekte wat tans hersien word, is die belastingstelsel. Die belastingstelsel mag sommige eienskappe bevat wat nadelig is vir internasionale houermaatskappye en ander wat bevorderlik is vir sulke maatskappye. Hierdie artikel ontleed die belastingeienskappe van ’n ideale houermaatskappybedeling en beklemtoon die spesifieke elemente tot die mate wat dit houermaatskappye beïnvloed en wat sal verseker dat Suid Afrika ’n ideale ligging vir houermaatskappye word. Hierdie is hoofsaaklik ’n gunstige kapitaalwinsbelastingbedeling, lae inkomstebelasting, geen of lae belasting op dividende, eensydige vermyding van dubbelbelasting, ’n gunstige belastingverdrag netwerk, die afwesigheid van beheerde buitelandse maatskappy wetgewing en ’n liberale dun kapitalisasie- en oordragprys bedeling. Sekere belasting eienskappe soos ’n eensydige vermyding van dubbelbelasting in die vorm van ‘n korting vir buitelandse belasting betaal, deelnemende vrystelling en ’n oorvloed van dubbelbelasting verdrae trek beleggings suksesvol aan in die vorm van houermaatskappye na ’n land met sulke eienskappe. In teenstelling hiermee het eienskappe soos buitelandse beheerde maatskappy wetgewing en streng oordragprys bepalings en streng dun kapitalisasie bepalings die teenoorgestelde uitwerking. Selfs in gevalle waar die bepalings nie op houermaatskappye van toepassing is nie mag die blote teenwoordigheid van bogenoemde bepalings steeds buitelandse beleggers afskrik.en_US
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en_US
dc.description.urihttp://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05222010-170510/en_US
dc.identifier.citationLegwaila, T 2012, 'Tax characteristics of an ideal holding company location', De Jure, vol. 45, no. 1, pp. 22-45.en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/20785
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.subjectTaxen_US
dc.subjectBelastingen_US
dc.subjectHouermaatskappyen_US
dc.subjectHolding companyen_US
dc.subjectLocationen_US
dc.subjectLiggingen_US
dc.titleTax characteristics of an ideal holding company locationen_US
dc.title.alternativeBelastingeienskappe van ’n ideale ligging vir ’n houermaatskappyen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Legwaila_Tax(2012).pdf
Size:
256.37 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: