Gumede v President of the Republic of South Africa and others 2009 (3) SA 152 (KH)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van Schalkwyk, L.N. (Llewelyn Neil), 1952-

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die Suid-Afrikaanse familiereg maak tans voorsiening vir drie soorte huwelike. Daar is eerstens, die burgerlike huwelik wat ingevolge die Huwelikswet (25 van 1961) gesluit word. Dan maak die reg ook voorsiening vir gebruiklike huwelike wat ingevolge die bepalings van die Wet op die Erkenning van Gebruiklike Huwelike (120 van 1998) gesluit word en laastens maak die Civil Union Act (17 van 2006) voorsiening vir huwelike of burgerlike vennootskappe. Die doel van hierdie aantekening is om die belang van die Gumede-beslissing vir burgerlike huwelike (en hierby ingeslote huwelike/burgerlike vennootskappe ingevolge die Civil Union Act 17 van 2006 waar van toepassing) wat ingevolge die Huwelikswet voltrek is, te beskou.

Description

Keywords

Gumede v President, Customary Marriages Act

Sustainable Development Goals

Citation

Van Schalkwyk, LN 2010, 'Gumede v President of the Republic of South Africa and others 2009 (3) SA 152 (KH)', De Jure, vol. 1, no. 43, pp. 176-191. [www.lexisnexis.co.za]