Praktiese driedimensionele sirkel-interpolasie vir numeriesbeheerde masjiene
Loading...
Date
Authors
Lubbe, Andre J.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
Numerically controlled manufacturing machines provide for
machining circles only in two dimensions. As a result of this
limitation a wide variety of shapes can only be machined by
making use of computer-aided design. In this article the theory
is derived and a subroutine developed with which three dimensional
circular interpolation with radius correction is made
available for application in practice.
Numeriesbeheerde vervaardigingsmasjiene maak voorsiening vir die sny van sirkels in slegs twee dimensies. Hierdie beperking veroorsaak dat 'n wye reeks vorme slegs m.b.v. rekenaargesteunde ontwerpprogrammatuur gesny kan word. In hierdie artikel word die teorie, afgelei en ' n subroetine ontwikkel waarmee driedimensionele sirkel-interpolasie met radiuskorreksie vir praktykgebruik beskikbaar gestel word.

Description
Keywords
Numerically controlled manufacturing machines, Computer-aided design
Sustainable Development Goals
Citation
Lubbe, AJ 1992, 'Praktiese driedimensionele sirkel-interpolasie vir numeriesbeheerde masjiene', The South African Journal of Industrial Engineering, vol. 5, no. 2, pp. 66-80.