Ondernemingsredding uit die wegspringblokke : is dit sterk genoeg? Swart v Beagles Run Investments 25 (PTY) Ltd
dc.contributor.author | Joubert, E.P. | |
dc.date.accessioned | 2012-05-02T08:41:08Z | |
dc.date.available | 2012-05-02T08:41:08Z | |
dc.date.issued | 2011 | |
dc.description.abstract | Belangegroepe vanuit die finansiële-, besigheid- en regsgeleerdheidsektore het met afwagting asem opgehou om te sien hoe die hof die splinternuwe begrippe en prosedures in die nuwe Maatskappywet 71 van 2008 (hierna die Wet), wat op 1 Mei 2011 in werking getree het, uitlê. Een van hierdie prosedures waaroor baie sterk standpunte gehuldig is en wat weldra in meer besonderhede bespreek sal word, is die nuwe ondernemingsreddingsprosedures wat in Hoofstuk 6 van die Wet uiteengesit word. Swart v Beagles Run Investments 25 (PTY) Ltd is, sover vasgestel kon word, die eerste beslissing wat voor die hof gebring is ingevolge hierdie nuwe prosedure. In die doelstellings van die Wet val daar sterk klem op ondernemingsredding en hierdie proses se gees onderlê die res van die temas en oogmerke van die Wet. Hierdie gees behoort dus sekerlik in gedagte gehou te word in die uitleg van die bepalings van Hoofstuk 6. | af |
dc.description.librarian | nf2012 | en |
dc.description.uri | http://www.dejure.up.ac.za/ | en_US |
dc.identifier.citation | Joubert, EP 2011, 'Ondernemingsredding uit die wegspringblokke : is dit sterk genoeg? Swart v Beagles Run Investments 25 (PTY) Ltd', De Jure, vol. 44, no. 2, pp. 439-447. | af |
dc.identifier.issn | 1466-3597 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/18641 | |
dc.language.iso | en | en_US |
dc.publisher | Pretoria University Law Press (PULP) | en_US |
dc.rights | Pretoria University Law Press (PULP) | en_US |
dc.subject | Geregtelike bestuur | af |
dc.subject | Ondernemingsredding | af |
dc.subject | Business rescue | en |
dc.subject.lcsh | South Africa. Companies Act, 2008 | en |
dc.subject.lcsh | Corporation law -- South Africa | en |
dc.title | Ondernemingsredding uit die wegspringblokke : is dit sterk genoeg? Swart v Beagles Run Investments 25 (PTY) Ltd | af |
dc.type | Article | af |