Die lewe en werk van Bettie Cilliers-Barnard met besondere verwysing na haar steendrukke (litografie)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

Uiteraard moes 'n studie van hierdie omvang beperk word tot 'n breedvoerige verslag van die kunstenares se lewe waaruit enkele aspekte uitgelig is. Die volgende punte word deur middel van die verhandeling bekendgestel: 'n lewensoorsig tot 1983; die kunstenares se stylontwikkeling aan die hand van sekere invloede en fases waardeur haar skeppende werk ontwikkel het; haar bydrae tot en bevordering van die kunslewe in Suid-Afrika. Dit dien ook om die een enkele aspek van haar oeuvre, naamlik steendruk of litografie, van naderby te bekyk jius omdat dit 'n belangrike rol gespeel het in die totale opbrengs van haar skeppende werk.

Description

Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1985.

Keywords

UCTD

Sustainable Development Goals

Citation

Basson, EL 1985, Die lewe en werk van Bettie Cilliers-Barnard met besondere verwysing na haar steendrukke (litografie), MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59090>