Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie

dc.contributor.authorBoshoff, C.W.H.
dc.contributor.otherUniversity of Pretoria. Faculty of Engineering, Built Environment and Information Technology. Dept. of Industrial and Systems Engineering
dc.date.accessioned2013-02-15T10:18:15Z
dc.date.available2013-02-15T10:18:15Z
dc.date.issued2012
dc.descriptionThesis (B Eng. (Industrial and Systems Engineering))--University of Pretoria, 2012.en_US
dc.description.abstractUnifin (Edms.) Bpk. het op die oomblik groot kontantreserwes. Daar is twee redes waarom Unifin hierdie kontant wil aanwend vir die aankoop van 'n nuwe onderneming:  'n Onderneming sal 'n beter opbrengs op belegging verskaf as kontant, en  Unifin se winsgewendheid is op die oomblik baie afhanklik van 'n enkele staalvervaardigingsmaatskappy. Dit is egter onwys om so 'n wesenlike belegging te maak sonder genoegsame analise om hierdie belegging te motiveer nie. Dit blyk uit die literatuur dat toekomstige prestasie veel belangriker is as prestasie in die verlede om 'n onderneming te waardeer. Die probleem met die bogenoemde stelling is natuurlik dat dit onmoontlik is om die toekoms te voorspel. Daar is egter metodes, waarvan die belangrikste die sg. Monte Carlo Simulasiemetode is, beskikbaar wat benaderings van die toekoms kan skep. Hierdie metode sal gebruik word om maatskappyresultate vooruit te skat en deur middel van bedryfsekonomiese tegnieke te verwerk na 'n reeks van waardes waarbinne 'n billike koopprys gerealiseer kan word. Die gewaardeerde alternatiewe sal dan in volgorde van aantreklikheid gerangskik word sodat onderhandelaars die mees geskikte kandidaat kan uitsonder en bekom.af
dc.format.extent52 pagesen_US
dc.format.mediumPDFen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/21050
dc.languageAfrikaans
dc.publisherUniversity of Pretoria. Faculty of Engineering, Built Environment and Information Technology. Dept. of Industrial and Systems Engineering
dc.rightsCopyright: University of Pretoriaen_US
dc.subjectMini-dissertations (Industrial and Systems Engineering)en_US
dc.subjectSimulasieen_US
dc.subjectMaatskappyeen_US
dc.titleWaardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasieaf
dc.typeTexten_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Boshoff_Waardering(2012).pdf
Size:
1.22 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Research Report

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: