Dismissal of executive directors : comparing principles of company law and labour law
Loading...
Date
Authors
Van Eck, B.P.S. (Stefan)
Lombard, S.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Juta Law
Abstract
Hierdie artikel ondersoek die bepalings van die Maatskappyewet en die Wet op Arbeidsverhoudinge wat verband hou met die ontslag van uitvoerende direkteure. Die verskille tussen maatskappyereg- en arbeidsregbeginsels word uitgewys en daar word aanbeveel dat ag geslaan word op werknemers se grondwetlike reg op billike arbeidspraktyke tydens die ontslag van uitvoerende direkteure. Dit word ook aan die hand gedoen dat maatskappyereg deur arbeidsreg beïnvloed word met betrekking tot die ontslag van uitvoerende direkteure uit die amp van direkteur.
Description
Keywords
Ontslag, Uitvoerende direkteure, Labour law, Maatskappyewet, Wet op Arbeidsverhoudinge, Maatskappyereg, Arbeidsreg, Dismissal, Executive directors, Company law, Labour law
Sustainable Development Goals
Citation
Van Eck, BPS & Lombard, S 2004, 'Dismissal of executive directors : comparing principles of company law and labour law', Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, vol. 2004, no. 1, pp. 20-38.